{"id":109626,"date":"2020-02-11T15:45:06","date_gmt":"2020-02-11T13:45:06","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=109626"},"modified":"2020-02-11T15:45:06","modified_gmt":"2020-02-11T13:45:06","slug":"na-haker-se-heldedade-verpletterende-nuus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/sports-news\/local-sports\/2020\/02\/11\/na-haker-se-heldedade-verpletterende-nuus\/","title":{"rendered":"Na haker se heldedade verpletterende nuus"},"content":{"rendered":"<p>Die vuurvreter Tukkies haker, Werner Fourie (21), het die aand na sy driekuns teen Pukke, verneem dat hy \u2019n breingewas het.<\/p>\n<p>Fourie is \u2019n oudleerling van Ho\u00ebrskool E.G. Jansen in Boksburg en het vir die Valke aan die Cravenweek deelgeneem.<br \/>\nHy het \u2019n blink rugbytoekoms en het ook vir die Bulle se o\/19 en o\/21 spanne uitgedraf.<\/p>\n<p>Tydens die wedstryd teen die Noordwes Universiteit, wat Tuks 42-40 gewen het, het Fourie harsingskudding opgedoen en gekla van hoofpyne.<\/p>\n<p>Later die aand het die hoofpyne vererger en is hy na die Life Groenkloof Hospitaal se ongevalle afdeling, waar \u2019n skandering gedoen is.<br \/>\nDie volgende dag het \u2019n MRI skandering die breingewas gewys.<\/p>\n<p>Oor verdere mediese behandeling en operasie is daar op hierdie stadium volgens Fourie nog nie sekerheid nie. Wanneer hy geopereer gaan word weet hy nog nie.<br \/>\nHy is egter vol vertroue om sy rugbyloopbaan volgende jaar voort te sit.<\/p>\n<p>Die nuus het Tuks se rugbykamp soos \u2019n vuishou tussen die o\u00eb getref. Tydens sy kragmeting gisteraand teen die Sentraal Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein, het die span gesukkel om aan die gang te kom en was rustyd agter, maar het uiteindelik 40-23 gewen.<\/p>\n<p>Tukkies se kaptein vir die 2020 seisoen is Middelburg se Marius Verwey.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die een oomblik was hy met \u2019n driekuns aan drie\u00eb die held van die Tukkies rugbyspan, die volgende is hy verpletter met die nuus dat sy loopbaan, ten minste vir hierdie seisoen, aan skerwe is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":109627,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[11,2886],"tags":[10367,23254,10450,12964,10366,14331,887,23253,16646,23255],"class_list":["post-109626","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-sports","category-sports-news","tag-betroubare-nuus","tag-marius-verwey-gekies-as-tukkies-kaptein","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-sport","tag-plaaslike-nuus","tag-plaaslike-sport","tag-rugby","tag-rugby-nuus","tag-varsity-rugby","tag-werner-fourie-se-rugbyloopbaan-eindig-na-breingewas"],"category_labels":{"Category":"Sport","SubCategory":"Local sport"},"tag_labels":["betroubare nuus","Marius Verwey gekies as tukkies kaptein","middelburg nuus","Middelburg sport","plaaslike nuus","plaaslike sport","rugby","rugby nuus","varsity rugby","werner fourie se rugbyloopbaan eindig na breingewas\\"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/109626","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109626"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/109626\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/109627"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109626"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=109626"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=109626"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}