{"id":108460,"date":"2020-01-25T08:00:09","date_gmt":"2020-01-25T06:00:09","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=108460"},"modified":"2020-01-24T09:24:42","modified_gmt":"2020-01-24T07:24:42","slug":"gruwelhuissaak-uitgestel-na-april","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/01\/25\/gruwelhuissaak-uitgestel-na-april\/","title":{"rendered":"Gruwelhuissaak uitgestel na April"},"content":{"rendered":"<p>Een van die getuies, \u2019n plaaslike inwoner, kon nog nie opgespoor word vir die dagvaardiging om beteken te word nie, en \u2019n ander van Gauteng wat \u2019n ernstige siek familielid in die hospitaal het, is van die redes hoekom die verhoor uitgestel is.<\/p>\n<p>Die pa pleit onskuldig op die aanklagte, terwyl sy vrou reeds lewenslange tronkstraf uitdien, nadat sy skuldig op die klagtes van verkragting, verwaarlosing en die versuim om die dade aan te meld, gepleit het.<\/p>\n<p>Beide is destyds borg geweier, nadat hulle uit die dorp gevlug het, om vervolging te ontduik.<\/p>\n<p>\u2019n Vasberade maatskaplike werker het hulle by familie in eMalahleni opgespoor en laat arresteer.<\/p>\n<p>Die paartjie se drie kinders, \u2019n ses dae oue babaseun, sy nege maande oue boetie en die agtjarige dogtertjie, is in 2016 uit hul sorg verwyder.<\/p>\n<p>Die pa het tydens \u2019n onderhoud in 2016 ges\u00ea dat die bewerings teen hom en sy vrou onwaar is, en dat die dogtertjie uit die skool gehou is weens demoniese invloede van die buitew\u00eareld.<\/p>\n<p>Die ouma van die kinders, wat ook in die huis gewoon het, wou aanvanklik met die\u00a0<i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0praat, maar het op regsadvies besluit op stilswye.<\/p>\n<p>Die polisie se hulp moes in 2016 ingeroep word, nadat die ouma geweier het om die maatskaplike werker toegang tot die huis te gee, en gedreig het om die honde op hulle te sit.<\/p>\n<p>Die pa se verhoor sal op 24 April afskop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verhoor van die pa wat van die verkragting van sy dogtertjie, en verwaarlosing van haar en haar twee boeties tereg staan, is Maandag uitgestel na April, omdat twee getuies nie beskikbaar was nie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":83322,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,22908,22906,8494,10450,22909,22907,10366,10969,7809],"class_list":["post-108460","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-gruwelhuispa-se-verhoor-uitgestel","tag-gruwelhuissaak-uitgestel","tag-huis-van-gruwels","tag-middelburg-nuus","tag-pa-in-gruwelhuissaak-verskyn-in-hof","tag-pa-van-gruwelhuis-severhoor-uitgestel","tag-plaaslike-nuus","tag-verkragting","tag-verwaarlosing"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","gruwelhuispa se verhoor uitgestel","gruwelhuissaak uitgestel","huis van gruwels","middelburg nuus","pa in gruwelhuissaak verskyn in hof","pa van gruwelhuis severhoor uitgestel","plaaslike nuus","Verkragting","verwaarlosing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/108460","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=108460"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/108460\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/83322"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=108460"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=108460"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=108460"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}