{"id":107981,"date":"2020-01-17T08:15:34","date_gmt":"2020-01-17T06:15:34","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=107981"},"modified":"2020-01-17T08:15:34","modified_gmt":"2020-01-17T06:15:34","slug":"middelburg-911-zello-kanaal-sluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/01\/17\/middelburg-911-zello-kanaal-sluit\/","title":{"rendered":"Middelburg 911 Zello kanaal sluit"},"content":{"rendered":"<p>Deur die jare was daar baie bloedstollende hulpkrete oor die radio gehoor, soos die aand in 2015 toe klein Aiden Roberts in die swembad geval het en Middelburg 911 lede die paaie vir die ambulans versper het, sodat dit so gou moontlik by die hospitaal kon uitkom.<\/p>\n<p>\u2022Daar is uit verskeie oorde verneem dat daar \u2019n geveg was oor die eienaarskap van die Zello kanaal, asook \u2019n magstryd tussen Middelburg 911 en die plaaslike Gemeenskapspolisi\u00ebringsforum.<\/p>\n<p>\u201cAs jy die beledigings, gevloek en geskel moet hoor wat op boodskappe aangestuur is, sal jy skrik,\u201d het \u2019n bron met kennis van die magstryd vertel.<\/p>\n<p>Een van die oorspronklike stigterslede van Middelburg 911, wat versoek het om anoniem te bly, is bekommerd oor die welstand van veral bejaardes, noudat die kanaal nie meer aktief is nie.<\/p>\n<p>\u201cWat van oumense, wie se kinders of kleinkinders vir hulle die kanaal afgelaai het? As hulle nou in nood is, is die kanaal net weg en hulle gaan dalk nie weet hoe om \u2019n ander kanaal af te laai nie. Daar is nou ook so baie kanale, mens weet nie watter een is die regte een nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Sedert Dinsdag word boodskappe op WhatsApp gestuur wat lees dat die Middelburg 911 Zello kanaal gesluit het en dat daar \u2019n nuwe GPF kanaal gestig is, om noodroepe te hanteer. Daar is ook \u2019n Middelbur 24\/7 (sonder die g) Zello kanaal gestig, wat deur \u2019n Middelburg 911 lid bedryf word.<\/p>\n<p>GPF voorsitter, Rehana (Ena) Calitz Pilodia, s\u00ea dat daar glad nie \u2019n geveg aan die gang is nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/28547\/die-dorp-vat-hande\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Die dorp vat hande<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat sy Dinsdag gesien het dat die Middelburg 911 Zello kanaal af is en toe uitgevind het dat die eienaar daarvan die kanaal gesluit het.<br \/>\nMe. Pilodia s\u00ea dat Middelburg 911 sedert verlede jaar besig was om te ontbind. Maar dat hulle en die GPF in elk geval al lankal saamwerk.<\/p>\n<p>\u201cDaar is nie\u00a0<i>issues\u00a0<\/i>nie. Dit is dieselfde ouens, ons het net \u2019n nuwe kanaal gestig. Meeste van die mense wat op die ou kanaal was, klim nou op die nuwe een,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n<p>Me. Pilodia s\u00ea dat die skakel na die nuwe Zello kanaal op WhatsApp en ook op die GPF se Facebookblad \u201cMiddelburg Community Policing Forum\u201d geadverteer word.<\/p>\n<p>Me. Pilodia het bejaardes wat sukkel om die nuwe kanaal af te laai, uitgenooi om haar te bel sodat sy \u2019n GPF lid in hul omgewing kan stuur om hulle te help. Sy kan gekontak word by 082 415 8029.<\/p>\n<p>\u2022 Francis Davies, van Middelburg 911, herhaal me. Pilodia se weergawe. Sy s\u00ea dat daar glad nie \u2019n geveg was nie, maar dat die Middelburg 911 Zello kanaal weens tegniese redes gesluit is.<\/p>\n<p>\u201cDit was \u2019n oop kanaal, wat beteken dat enige Jan Rap kon inluister. Mens kan dit nie verander op Zello nie. Ons kon ook nie die naam verander soos wat jy met \u2019n WhatsApp groep kan doen nie. Toe besluit ons om die kanaal te sluit,\u201d s\u00ea me. Davies.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea ook dat Middelburg 911 lankal saam met die GPF werk en dat hulle eintlik een is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Middelburg 911 Zello radio kanaal is uitgevee. Die kanaal is jare gelede gestig en was vir talle inwoners \u2019n hulplyn in tye van nood.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":107982,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[22774,22775,10367,6131,3865,22772,10450,22773,10366,3023],"class_list":["post-107981","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-911-zello-kanaal","tag-911-zello-kanaal-sluit","tag-betroubare-nuus","tag-community-policing","tag-middelburg-911","tag-middelburg-cpf","tag-middelburg-nuus","tag-neighbourhood-watch","tag-plaaslike-nuus","tag-zello"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["911 zello kanaal","911 zello kanaal sluit","betroubare nuus","community policing","Middelburg 911","middelburg cpf","middelburg nuus","neighbourhood watch","plaaslike nuus","zello"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107981","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=107981"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107981\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107982"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=107981"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=107981"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=107981"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}