{"id":107957,"date":"2020-01-16T12:15:48","date_gmt":"2020-01-16T10:15:48","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=107957"},"modified":"2020-01-16T12:15:48","modified_gmt":"2020-01-16T10:15:48","slug":"mamma-nog-die-hemel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/01\/16\/mamma-nog-die-hemel\/","title":{"rendered":"\u2018Is mamma nog in die hemel?\u2019"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Jaar waarin hulle meer vrae as antwoorde gekry het en waar die hartseer en pyn by die dag groei.<\/p>\n<p>\u201cDie regstelsel faal ons. Daar gebeur net mooi niks,\u201d het me. Petro Bezuidenhout, Maryka se ma, Donderdagoggend ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maryka het die aand in die poort gesterf. Sy was saam met die voormalige polisieman, Awie Geldenhuys, in die kar.<\/p>\n<p>Daar is eers vir Maryka se ouers, Johan en Petro, ges\u00ea dat sy uit die voertuig gespring het en later dat sy uit die kar geval het.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/89164\/ouers-het-verhouding-met-polisie-kaptein-nie-goedgekeur\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ouers het verhouding met polisie kaptein nie goedgekeur<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Kersfees 2019 was vir hulle die moeilikste ooit, want Maryka se vierjarige dogtertjie (daar is gevra om haar naam te weerhou) het baie vrae gehad. \u201cOuma is mamma nog in die hemel? Hoekom het sy nie vir my \u2019n presentjie gebring nie?\u201d<\/p>\n<p>Hulle moes ook hartseer hoor hoe sy kort-kort vertel wat haar mamma haar geleer het.<\/p>\n<p>Me. Bezuidenhout s\u00ea die herinneringe aan Maryka in haar huis, is ook daagliks daar. \u201cAs jy \u2019n kas oopmaak, is daar \u2019n boek wat sy gelees het. As jy \u2019n liedjie hoor, dan onthou jy hoe sy saamgesing en gedans het. Haar lagstemmetjie in die huis is stil. Elke dag word moeiliker.\u201d<\/p>\n<figure id=\"attachment_107521\" aria-describedby=\"caption-attachment-107521\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-107521\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/01\/20a8-1-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/01\/20a8-1-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/01\/20a8-1-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-107521\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Awie Geldenhuys is op 28 Desember by die kuierplek Stywe Lyne in Middelburg aangerand. Persone wat daar was, s\u00ea hy het homself as AJ voorgestel.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Sy het ges\u00ea dat die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (Opod) hulle belowe het dat hulle die gesin op hoogte sal hou van die saak.<\/p>\n<p>Kort na nuwejaar het Maryka se suster, Winnie, navraag gedoen. Hiertydens het hulle gehoor dat die forensiese ondersoek nog tot twee jaar kan duur.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/89158\/bekende-polisiekaptein-op-toneel-waar-vrou-langs-pad-gesterf-het\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Polisiekaptein op toneel waar vrou langs pad gesterf het<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u201cOns is magteloos. Hierdie is tog ook \u2019n ho\u00eb prioriteitsaak soos die Oscar Pretoriussaak. Hoekom kan hulle nie die laboratoriummense vra om dit vinniger te doen nie?\u201d<\/p>\n<p>Me. Bezuidenhout s\u00ea dit is baie moeilik vir hulle, want baie mense vra waar die ondersoek staan en dan het hulle self nie antwoorde nie.<\/p>\n<p>\u201cEn hy gaan net aan asof daar niks gebeur het nie. As hy by ons verby ry, dan sien ons hoe lag en gesels hy met die vrou of persoon langs hom.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Winnie het vir\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b><i>\u00a0<\/i>vertel dat sy Geldenhuys een keer verlede jaar, omtrent Septembermaand, in die vroe\u00eb oggendure by \u2019n kuierplek in eMalahleni gesien het.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/107517\/geldenhuys-kuierplek-gepanelbeat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Geldenhuys by kuierplek \u2018gepanelbeat\u2019<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u201cDit was omstreeks 02:00 en die kroeg was al toe, maar hulle het vir Awie drankies bedien.\u201d<\/p>\n<p>Me. Bezuidenhout se verloofde, Mark da Costa, het opgemerk dat Geldenhuys na haar staar.<\/p>\n<p>Me. Bezuidenhout s\u00ea hy het kort daarna tussen haar en een van haar vriende kom sit en met haar probeer praat.<\/p>\n<p>\u201cAwie het vir my \u2019n\u00a0<i>shooter\u00a0<\/i>gekoop, maar ek het ges\u00ea ek wil dit nie h\u00ea nie.\u201d Volgens haar het hy begin huil en het met haar probeer praat om \u201cdie waarheid te vertel.\u201d Sy wou egter nie met hom praat nie en hulle het kort daarna gery.<\/p>\n<p>\u2022Mnr. Geldenhuys is die 28ste Desember by Stywe Lyne aangerand, nadat vroue bewerings gemaak het.<\/p>\n<p>\u2022<strong>Www.mobserver.co.za<\/strong> het na di\u00e9 voorval, asook hierdie week probeer om hom te kontak op sy selfoon (oproep, WhatsApp en SMS), maar hy reageer nie daarop nie.<\/p>\n<p>\u2022Kort na Maryka se afsterwe is daar \u2019n Facebookblad, \u201cJustice for Maryka\u201d begin.<\/p>\n<p>\u2022Mnr, Sontaga Seisa (Opod mediawoordvoerder) het ges\u00ea dat die ondersoek voortduur. Sodra die DNS uitslae beskikbaar is, sal hulle die saak oorhandig aan die Nasionale Vervolgingsgesag.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op 27 Januarie hierdie jaar sal \u2019n familie blomme gaan neersit op die plek waar Maryka Kleinhans \u2019n jaar gelede in Kranspoort gesterf het.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":96020,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[16174,10367,22762,16181,16184,22763,22764,10450,10366,22761],"class_list":["post-107957","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-awie-geldenhuys","tag-betroubare-nuus","tag-justice-for-maryka","tag-kaptein-awie-geldenhuys","tag-maryka-kleinhans","tag-maryka-kleinhans-doodsondersoek","tag-maryka-kleinhans-se-doodsondersoek-gaan-nerens","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-voormalige-polisie-kaptein"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Awie Geldenhuys","betroubare nuus","justice for maryka","kaptein awie geldenhuys","Maryka Kleinhans","maryka kleinhans doodsondersoek","maryka kleinhans se doodsondersoek gaan nerens","middelburg nuus","plaaslike nuus","voormalige polisie kaptein"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=107957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107957\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/96020"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=107957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=107957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=107957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}