{"id":107600,"date":"2020-01-11T12:00:37","date_gmt":"2020-01-11T10:00:37","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=107600"},"modified":"2020-01-10T12:47:09","modified_gmt":"2020-01-10T10:47:09","slug":"nog-n-ooggetuie-van-geldenhuys-aanranding-praat-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/01\/11\/nog-n-ooggetuie-van-geldenhuys-aanranding-praat-2\/","title":{"rendered":"Nog \u2019n ooggetuie van Geldenhuys aanranding praat"},"content":{"rendered":"<p>\u201cDie geveg was nie net buite nie, die moeilikheid was al binne!\u201d het \u2019n vrou (wat anoniem wil bly) vir <b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0ges\u00ea.<br \/>\nSy vertel dat Geldenhuys reeds by die kroeg was toe sy daar aangekom het.<\/p>\n<p>\u201cHy het met die vrou gesels wat later ges\u00ea het dat sy \u2019n drankie gedrink het en daarna nie op haar voete kon staan nie.\u201d<br \/>\nDie vrou en \u2019n vriend het aan die anderkant van die kroeg gesit en gesels nadat sy van die dansbaan af gekom het.<\/p>\n<p>Sy het haar glas opgetel en \u2019n slukkie gevat. Die oomblik toe sy haar glas neersit, het sy opgemerk hoe Geldenhuys sy skopdopglasie op die toonbank neerstamp.<\/p>\n<p>\u201cHy het my s\u00f3 gekyk, met sy middel- en wysvinger teen mekaar vir my gewink en ges\u00ea: \u201ckom hier jou lekke! Groet jy my nie?\u201d<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/107517\/geldenhuys-kuierplek-gepanelbeat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Geldenhuys by kuierplek &#8216;gepanelbeat&#8217;<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Sy het in sy rigting geloop, maar \u2019n vriend van haar het haar aan die arm beetgekry en ges\u00ea: \u201ckom weg hier. Ek sal nie dat hy vir my vriend se vrou s\u00ea \u2018jou lekke\u2019 nie!\u2019 En toe\u00a0<i>snap<\/i>\u00a0my vriend net.\u201d<\/p>\n<p>Die vrou s\u00ea sy het vir mnr. Geldenhuys ges\u00ea: \u201cWeet jy wat Awie, ek gaan jou nie groet nie, niks leliks daarby bedoel nie. Ek wil nie onnodige moeilikheid h\u00ea vanaand nie.\u2019 Toe ek weer sien toe is dit chaos in Stywe Lyne.\u201d<\/p>\n<figure id=\"attachment_107521\" aria-describedby=\"caption-attachment-107521\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-107521\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/01\/20a8-1-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/01\/20a8-1-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/01\/20a8-1-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-107521\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Awie Geldenhuys is op 28 Desember by die kuierplek Stywe Lyne in Middelburg aangerand. Persone wat daar was, s\u00ea hy het homself as AJ voorgestel.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Haar vriend was woedend.<\/p>\n<p>Sy het opgemerk dat \u2019n ander man na die uitsmyter toe stap en vir hom s\u00ea: \u201claat Awie eerder ry, dat hier nie moeilikheid kom nie. Ek het ook vir Awie ges\u00ea: \u2018drink jou doppie klaar, dan loop jy eerder. Ons is nie lus vir drama nie.\u201d<\/p>\n<p>Volgens haar het hy vir haar ges\u00ea: \u201cja maar jy ken my.\u2019 Ek het ges\u00ea, \u2018ja maar dit is juis, loop eerder.\u201d<\/p>\n<p>Die vrou s\u00ea dat hy saam met die uitgooier uitgestap het en dat een van haar vriende haar gekeer het om uit te gaan.<\/p>\n<p>\u201cToe ek later buite kom, toe kom ek op di\u00e9 prentjie af.\u201d<\/p>\n<p>Lees ook: <strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/101261\/berugte-kaptein-awie-geldenhuys-afgedank-2\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Berugte kaptein Awie Geldenhuys afgedank<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die oomblik toe sy buite kom, het Geldenhuys gesig na onder op die grond gel\u00ea en sy het gesien hoe \u2019n man en \u2019n vrou hom skop.<\/p>\n<p>\u201cEk skree toe vir die uitgooier, \u2018ek het jou so mooi gevra, moenie dat hulle nou k.. maak nie. Dis onnodig! Toe skree \u2019n ander man vir my: \u2018hy is \u2019n p&#8230;, hy verdien dit!\u201d<br \/>\nSy onthou dat Geldenhuys na sy kar geloop het en dat hy daar Wet Wipes gekry het om sy gesig skoon te maak.<\/p>\n<p>Sy weet dat die vrou wat beweer het dat sy \u2018nie op haar voete kon staan nie\u2019, deur \u2019n ander vrou badkamer toe geneem is \u201csodat sy kon opgooi, dat wat ookal in haar sisteem was, kon uitkom. Ek het in die badkamer ingekom toe hulle daar besig was.\u201d<\/p>\n<p>Die vrou s\u00ea dat Geldenhuys nie aggressief was nie.<\/p>\n<p>Hy het glo vir almal by die kroeg drankies gekoop \u201cen almal het hul\u00a0<i>shooters<\/i>\u00a0gedrink!\u201d<\/p>\n<p>Kort na die aanranding het hy na bewering vir almal wat buite gestaan het, gekyk en ges\u00ea: \u201cek sien wie julle almal is. Julle sal almal jul dag kry.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Daar is die afgelope week ges\u00ea dat daar twee voorvalle was, twee vroue wat bewerings gemaak het, die een met die drankie wat nie op haar voete kon staan nie en \u2019n ander vrou, oor wie gevra is dat daar nie daaroor berig moet word nie.<\/p>\n<p>Die bogenoemde bewerings is die derde voorval.<\/p>\n<p>\u2022<b>Www.mobserver.co.za\u00a0<\/b>het weer boodskappe gelaat op Geldenhuys se selfoon se antwoorddiens, op WhatsApp en SMS, maar hy het nie daarop reageer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog \u2019n ooggetuie het na vore gekom na die geveg in Stywe Lyne waar oud polisie kaptein, Awie Geldenhuys, aangerand is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":107609,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[22669,22648,22670,10367,16181,10450,22671,10366],"class_list":["post-107600","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-awie-geldenhius","tag-awie-geldenhuys-aangerand","tag-awie-geldenhuys-aangerand-by-stywe-lyne","tag-betroubare-nuus","tag-kaptein-awie-geldenhuys","tag-middelburg-nuus","tag-ooggetuie-kom-na-vore-in-awie-geldenhuys-aanranding","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["awie geldenhius","awie geldenhuys aangerand","awie geldenhuys aangerand by stywe lyne","betroubare nuus","kaptein awie geldenhuys","middelburg nuus","ooggetuie kom na vore in awie geldenhuys aanranding","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107600","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=107600"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107600\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107609"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=107600"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=107600"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=107600"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}