{"id":107517,"date":"2020-01-09T11:10:44","date_gmt":"2020-01-09T09:10:44","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=107517"},"modified":"2020-01-09T11:19:53","modified_gmt":"2020-01-09T09:19:53","slug":"geldenhuys-kuierplek-gepanelbeat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/01\/09\/geldenhuys-kuierplek-gepanelbeat\/","title":{"rendered":"Geldenhuys by kuierplek \u2018gepanelbeat\u2019"},"content":{"rendered":"<p>Talle mense wat die betrokke aand by die Stywe Lyne kuierplek was, het <b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0gebel en van die gebeure vertel.<\/p>\n<p>Daar is ges\u00ea dat daar twee vroue bewerings gemaak het die aand, waarna hy na buite gelok en hy deur \u2019n man en vroue aangerand is.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Vrou het gekla dat sy nie lank daar was nie en dat hy vir haar \u2019n drankie gekoop het. Sy kon kort daarna nie op haar voete staan nie. Ek het hom uitgehelp en hom\u00a0<i>gepanelbeat<\/i>,\u201d het \u2019n man (wat anoniem wil bly) ges\u00ea. Daar is ook ander bewerings gemaak deur \u2019n ander vrou. Daar is egter gevra dat die koerant nie daaroor moet uitbrei nie.<\/p>\n<p>Ooggetuies het vertel dat Geldenhuys geval het, nadat hy deur die man aangerand is, waarop hy deur \u2019n vrou geskop is.<\/p>\n<p>\u201cTerwyl hy sy bloeiende gesig met\u00a0<i>Wet Wipes<\/i>\u00a0afgevee het, het hy vir my ges\u00ea: \u2018jy is \u2019n oulike meisie, wil jy nie saam met my huis toe gaan nie,\u2019 maar ek het vir hom ges\u00ea my k\u00earel is ook daar en hy moet my uitlos,\u201d vertel een van die vroue.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/101261\/berugte-kaptein-awie-geldenhuys-afgedank-2\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Berugte kaptein Awie Geldenhuys afgedank<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Ander persone vertel dat hulle hom gesien inkom het by Stywe Lyne, waarna hy by die kroeg gaan sit en kuier het.<\/p>\n<p>\u201cEk het hom nie dadelik herken nie, want hy lyk nou baie anders as die foto\u2019s wat in die koerant was. Hy het hom aan almal voorgestel as AJ.\u201d<br \/>\nDie ooggetuie onthou dat hy sy sleutels vir \u2019n kroegmeisie gegee het en begin drankies koop het vir die vroue wat by die kroeg gesit het.<\/p>\n<p>\u201cHy was baie beskaafd en het beslis nie moeilikheid gesoek nie.\u201d<\/p>\n<p>Dinge het begin krapperig raak in die kuierplek toe iemand hom herken en \u2019n paar lelike woorde toegesnou het.<br \/>\nKort daarna is hy na buite gelok en aangerand.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/105189\/carte-blanche-ondersoek-bewerings-teen-voormalige-polisieman\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Carte Blanche ondersoek bewerings teen voormalige polisieman<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die polisie is ontbied en twee polisielede het lank met hom gestaan en praat. Werknemers het hom en die polisie omstreeks 23:15 gevra om te gaan, sodat hulle kon sluit.<\/p>\n<p>Hy het saam met \u2019n familielid gery en sy voertuig is die volgende oggend kom haal. \u201cHy was nie in \u2019n toestand om te bestuur nie, want hy was sleg aangerand en het \u2019n paar drankies ingehad.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die mede-eienaar van Stywe Lyne, mnr. Billy Immelman, s\u00ea dat Geldenhuys nie welkom is by Stywe Lyne nie.<\/p>\n<p>\u201cMy uitgooier wat weet dat Awie nie mag ingaan nie, was daardie aand nie aan diens nie en dit is hoekom hy toegelaat is om in te gaan.\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Immelman s\u00ea daar is al \u2019n ruk gelede die besluit geneem om mnr. Geldenhuys nie toe te laat nie, juis om \u2019n bakleiery te voorkom en ter wille van mnr. Geldenhuys se eie veiligheid.<\/p>\n<p>\u2022Kapt. Khanyisile Zwane (polisiewoordvoerder) s\u00ea dat daar nie \u2019n aanrandingsaak deur mnr. Geldenhuys by die polisie aanhangig gemaak is nie.<\/p>\n<p>\u2022<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0het mnr. Geldenhuys probeer bel en het \u2019n stemboodskap vir hom gelaat. Hy het nie voor druktyd daarop gereageer nie.<br \/>\nDaar is ook \u2019n WhatsApp en SMS boodskap vir hom gestuur. Alhoewel hy dit gelees het, het hy nie daarop reageer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Awie Geldenhuys, die voormalige polisiekaptein wat al talle kere in die nuus was oor bewerings van seksuele misdrywe met vroue, is op 28 Desember aangerand.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":107521,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[16174,22648,22650,10367,16181,10450,10366,22649],"class_list":["post-107517","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-awie-geldenhuys","tag-awie-geldenhuys-aangerand","tag-awie-geldenhuys-van-sekseule-aanranding-aangekla","tag-betroubare-nuus","tag-kaptein-awie-geldenhuys","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-vormalige-polisie-kaptein-in-kuierplek-aangerand"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Awie Geldenhuys","awie geldenhuys aangerand","awie geldenhuys van sekseule aanranding aangekla","betroubare nuus","kaptein awie geldenhuys","middelburg nuus","plaaslike nuus","vormalige polisie kaptein in kuierplek aangerand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107517","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=107517"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/107517\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107521"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=107517"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=107517"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=107517"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}