{"id":105654,"date":"2019-11-25T08:50:27","date_gmt":"2019-11-25T06:50:27","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=105654"},"modified":"2019-11-27T14:21:01","modified_gmt":"2019-11-27T12:21:01","slug":"derde-ontvoeringspoging-middedorp-gefnuik-met-dapper-optrede-van-gemengde-gevegskuns-kenner","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/11\/25\/derde-ontvoeringspoging-middedorp-gefnuik-met-dapper-optrede-van-gemengde-gevegskuns-kenner\/","title":{"rendered":"Derde ontvoeringspoging in middedorp gefnuik met dapper optrede van gemengde gevegskuns kenner"},"content":{"rendered":"<p>Hy moes egter vir sy eie lewe vlug, toe die man hom met \u2019n slagmes wou bydam.<\/p>\n<p>Di\u00e9 ontvoeringspoging volg op twee ander, voorverlede Woensdag en verlede Saterdag, waartydens \u2019n tweejarige en negejarige seun in hul ouers se voertuie gegryp is.<\/p>\n<p>In voorverlede Woensdag en verlede Sondag se gevalle, was die mans beide met slagmesse gewapen.<\/p>\n<p>\u2022 In die eerste voorval omstreeks 18:30 in Walter Sisulustraat, is die tweejarige Raygan van Niekerk uit sy ma se werksbakkie gegryp.<\/p>\n<p>Sy boetie, Nathan (9), het dadelik uitgespring en die booswig agterna gesit, waarna die man die kleuter in die pad gegooi, en Nathan hom terug in die bakkie getel het.<\/p>\n<p>Terwyl hulle ma, Lizette, die ontvoerder agterna gesit het, het hy \u2019n slagmes uitgepluk en gedreig om haar dood te maak.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/105130\/klankgreep-ma-gil-los-kind-toe-man-met-mes-haar-kleuter-gryp\/\">Klankgreep: Ma gil \u201cLos my kind!\u201d toe man met mes haar kleuter gryp<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die voorval het landwyd opslae gemaak.<\/p>\n<figure id=\"attachment_105656\" aria-describedby=\"caption-attachment-105656\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-105656\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/11\/nathan101-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/11\/nathan101-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/11\/nathan101-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-105656\" class=\"wp-caption-text\">Meer as 250 000 mense is bereik na die angswekkende ontvoeringsdrama in die middedorp waartydens \u2019n negejarige Nathan van Niekerk tot sy boetie se redding gekom het.<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u2022 Verlede Saterdag kort na 15:00 het \u2019n man \u2019n negejarige seun deur sy oop ruit gegryp en hom uit die kar probeer trek, terwyl hy ook gepoog het om die voertuig se deur oop te sluit.<\/p>\n<p>Die ma het dadelik haar kind gegryp en hom terug getrek in die voertuig in. Die verkeerslig het groen geword en die ma het dadelik na veiligheid gejaag.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/105405\/criminal-grabs-boy-open-window\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Criminal grabs boy through open window<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Tweede boef het ook die seun se jonger boeties wat agter gesit het, geteiken maar hul deure was gelukkig gesluit.<\/p>\n<p>Die familie wou nie hul identiteite bekend maak nie.<\/p>\n<p>\u2022 In verlede Sondag se voorval het \u2019n gewapende man \u2019n vrou en haar dogter in OR Tambostraat geteiken.<\/p>\n<p>Die kind, haar ma en ouma was gou by die First Choice Mom\u2019s Dagbreek apteek in, en reeds by hul voertuig toe die boosdoener toeslaan.<\/p>\n<p>\u2019n Paartjie wat in die apteek was het die kind hoor gil, waarna die man, mnr. Walter van Straaten, \u2019n gemengde gevegskuns kenner, die booswig agterna gesit het.<\/p>\n<p>Die man het die kind gelos toe hy sien mnr. Van Straaten pyl op hom af.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong> <strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/105192\/seun-9-takel-ontvoerder-wat-tweejarige-middelburg-uit-kar-gryp\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Seun (9) takel ontvoerder wat tweejarige in Middelburg uit kar gryp<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Laer af in die pad het mnr. Van Straaten die boef om die nek beetgekry, waarna die man hom twee maal met \u2019n 30 cm slagmes wou steek.<\/p>\n<p>Hy kon gelukkig die steekhoue ontwyk en die boosdoener het by die Irak taxistaanplek ingevlug, met twee karwagte op sy hakke.<\/p>\n<p>Mnr. Van Straaten s\u00ea die dogtertjie wat gegryp is, was ongeveer vyf jaar oud.<\/p>\n<p>Haar ma het die man dadelik met die vuiste bygedam maar hy het eers die kind gelos toe mnr. Van Straaten tot haar redding gekom het.<\/p>\n<p>\u2022 Geen arrestasies is nog gemaak nie.<\/p>\n<p>Die polisie het ook nog nie die munisipale CCTV beeldmateriaal gaan aanvra nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Middelburg is geruk deur \u2019n derde ontvoeringspoging van \u2019n kind in die middedorp verlede Sondag, waartydens \u2019n gemengde gevegskuns kenner die ontvoerder aan die nekvelle beetgekry het.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":105655,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,22107,22109,22110,22108,22113,22111,10450,22112,10366],"class_list":["post-105654","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-derde-ontvoeringspoging-in-middelburg","tag-gevegaskuns-kenner-ed-meisie-wat-amper-ontvoer-word","tag-gewapende-man-gryp-kind-uit-ma-se-arms","tag-kinders-ontvoer-in-middelburg-sakekern","tag-kinders-uit-kar-gegryp","tag-ma-veg-met-vuiste-vir-haar-kind","tag-middelburg-nuus","tag-ontvoering-van-kinders-in-middelburg","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","derde ontvoeringspoging in middelburg","gevegaskuns kenner ed meisie wat amper ontvoer word","gewapende man gryp kind uit ma se arms","kinders ontvoer in middelburg sakekern","kinders uit kar gegryp","ma veg met vuiste vir haar kind","middelburg nuus","ontvoering van kinders in middelburg","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/105654","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=105654"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/105654\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105655"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=105654"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=105654"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=105654"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}