{"id":105422,"date":"2019-11-20T14:34:22","date_gmt":"2019-11-20T12:34:22","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=105422"},"modified":"2019-11-21T11:17:59","modified_gmt":"2019-11-21T09:17:59","slug":"mense-sak-inmekaar-kan-niks-onthou-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/11\/20\/mense-sak-inmekaar-kan-niks-onthou-nie\/","title":{"rendered":"Mense sak inmekaar &#8211; kan niks onthou nie"},"content":{"rendered":"<p>Dit is net \u2019n week nadat die <i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0berig het: \u201cPlaaslike medici krap kop oor drie noodgevalle waartydens inwoners net skielik hul geheues, bewussyn en algemene liggaamsfunksies verloor het, maar ure later onverklaarbaar niks makeer het nie.\u201d<\/p>\n<p>Nasionale koerante het vertel van die Kovsie krieketspeler, Nathan Roux, wat topfiks is en geen familiegeskiedenis van hartsiektes het nie. Hy het in sy studentehuis inmekaargesak. Sy korttermygeheue is aangetas en hy kan niks van die voorval onthou nie.<\/p>\n<p>\u201cDit is vir almal \u2019n vreemde en onverwagse geval,\u201d is berig.<\/p>\n<p><strong>Lees meer: <a href=\"https:\/\/www.pressreader.com\/south-africa\/beeld\/20191119\/281784220927744\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">21-jarige se hart staan vyf minute lank. Dokters krap kop oor die oorsaak<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Nog toetse sou gedoen word om die oorsaak van die hartstilstand te bepaal.<\/p>\n<p>In twee van die Middelburg gevalle kon slagoffers ook niks van die voorvalle onthou nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_105423\" aria-describedby=\"caption-attachment-105423\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-105423\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/11\/Berig-bl-3-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/11\/Berig-bl-3-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/11\/Berig-bl-3-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-105423\" class=\"wp-caption-text\">Die berig wat in die Middelburg Observer verskyn het.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Daar is talle ondersoeke op die een man gedoen, onder meer deur internis, dr. Augustine Chaumba en die neuroloog dr. Dusan Tatomir, wat geen fout kon vind nie.<\/p>\n<p>\u2022 In nog &#8216;n geval is &#8216;n 15-jarige leerling van HTS Middelburg ook in die hospitaal opgeneem, nadat hy begin sukkel het om te loop.<br \/>\nDi\u00e9 top kortafstand atleet weet ook steeds nie wat fout is nie.<\/p>\n<p><strong>Lees meer: <a href=\"https:\/\/www.netwerk24.com\/Nuus\/Algemeen\/kovsie-krieketspeler-se-hart-gaan-staan-skielik-20191118\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Kovsie-krieketspeler se hart gaan staan skielik<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Sy pa s\u00ea dat die tiener amper &#8216;n maand lank in die hospitaal was en tientalle toetse, onder meer vir Guillain-Barr\u00e9 sindroom wat negatief was, getoets is.<br \/>\nHulle medies is nou uitgeput en spesiale toestemming moet verkry word vir meer toetse om te probeer vasstel wat met hom fout is.<\/p>\n<p>Die seun sterk tans tuis aan, maar sal eers weer in Januarie volgende jaar agter die skoolbanke kan inskuif.<br \/>\nHy toon tans goeie vordering, maar kla steeds oor seer bene.<\/p>\n<p>\u2022 Dokter Jaco van den Bergh, die huisdokter van die een geval, s\u00ea dat verdere ondersoeke op die een pasi\u00ebnt geregverdig is.<\/p>\n<p>Hy het onlangs nog &#8216;n geval gehad waar &#8216;n pasi\u00ebnt by die praktyk aangebring is, nadat sy skielik haar bewussyn verloor en daarna niks kon onthou nie.<\/p>\n<p>&#8220;Tien minute later is sy met &#8216;n huppel in haar stap hier weg,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p>\u2022 Volgens dr. Chaumba is alle simptome van di\u00e9 aard ernstig en moet intensiewe ondersoek gedoen word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nasionale media het gister berig \u201c21-jarige se hart staan vyf minute lank. Dokters krap kop oor die oorsaak\u201d.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":68103,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,22071,22070,22072,22069,10450,10366,22068],"class_list":["post-105422","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dokters-krap-kop-oor-vreemde-mediese-gevalle","tag-dokters-krap-kop-oor-zombie-siekte","tag-kovsies-krieketspeler-se-hart-gaan-staan","tag-middelburg-inwoners-sak-in-mekaar","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-vreemde-mediese-gevalle-waar-mense-inmekaar-sak"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","dokters krap kop oor vreemde mediese gevalle","dokters krap kop oor zombie siekte","Kovsies-krieketspeler se hart gaan staan","middelburg inwoners sak in mekaar","middelburg nuus","plaaslike nuus","vreemde mediese gevalle waar mense inmekaar sak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/105422","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=105422"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/105422\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/68103"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=105422"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=105422"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=105422"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}