{"id":104837,"date":"2019-11-12T16:32:38","date_gmt":"2019-11-12T14:32:38","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=104837"},"modified":"2019-11-14T09:56:53","modified_gmt":"2019-11-14T07:56:53","slug":"trok-wat-vir-verkeerkonstabel-wegjaag-se-wiel-uitgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/11\/12\/trok-wat-vir-verkeerkonstabel-wegjaag-se-wiel-uitgeskiet\/","title":{"rendered":"Trok wat vir verkeerkonstabel wegjaag se wiel uitgeskiet"},"content":{"rendered":"<p>Bester Maree van Acsu Sekuriteit in Hendrina s\u00ea volgens hulle inligting is die bestuurder deur \u2019n verkeerskonstabel in Hendrina voorgekeer en gevra vir sy bestuurslisensie, nadat die vragmotor onwettig geparkeer gestaan het.<\/p>\n<p>Marli Wolmarans, kantoorbestuurder van Acsu in Hendrina, s\u00ea dat die bestuurder na bewering vir die verkeerskonstabel ges\u00ea het dat as sy sy lisensie soek, sy dit by sy bestuurder kan gaan vra.<\/p>\n<p>Hy het versuim om dit te gee en het weggejaag. Die verkeerskonstabel het om agterna gesit maar die trok het geweier om te stop. Acsu reaksie offisier op patrollie het die voorval gesien en hand bygesit. Die trok het met die Arnotpad uit Hendrina gejaag en die polisie is ook intussen ontbied.<\/p>\n<p>In die jaagtog wat gevolg het, het die vragmotor byna met polisievoertuie en privaat motors gebots.<\/p>\n<p>Acsu Sekuriteit reaksie-offisiere het die vragmotor agterna gesit. In \u2019n poging om die swaar voertuig tot stilstand te bring, is een van die trok se wiele uitgeskiet. Die vragmotor is uiteindelik in Arnot voorgekeer en die vragmotorbestuurder is gearresteer.<\/p>\n<p>Een van die reaksieoffisiere het die vragmotor terug Hendrina toe bestuur. Die vragmotor behoort aan \u2019n groot kettingwinkel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Vragmotorbestuurder, wat skynbaar besluit het dat hy nie lus is om sy lisensie vir \u2019n verkeerskonstabel te wys nie, het sy rieme styf geloop toe hy agterna gesit is nadat hy weggejaag het.\u00a0<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":104838,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[21882,21879,10367,10450,10366,21881,21880,21883],"class_list":["post-104837","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-acsu-sukuriteit-hendrina","tag-acsu-sukuriteit-trek-trok-vas-in-jaagtog","tag-betroubare-nuus","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-trok-drywer-vlug-van-vekeers-konstabel","tag-trok-drywer-weier-om-te-stop","tag-trokdrywer-vas-getrek-in-hoespoedjaagtog"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Acsu Sukuriteit Hendrina","Acsu sukuriteit trek trok vas in jaagtog","betroubare nuus","middelburg nuus","plaaslike nuus","trok drywer vlug van vekeers konstabel","trok drywer weier om te stop","trokdrywer vas getrek in hoespoedjaagtog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=104837"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104837\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/104838"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=104837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=104837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=104837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}