{"id":10439,"date":"2014-05-12T00:00:00","date_gmt":"2014-05-11T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/10439\/hou-van-piesanggeurtjie\/"},"modified":"2014-05-12T13:15:22","modified_gmt":"2014-05-12T11:15:22","slug":"hou-van-piesanggeurtjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/05\/12\/hou-van-piesanggeurtjie\/","title":{"rendered":"Reuse Blinde vis gevang"},"content":{"rendered":"<p>Om &#8216;n reuse blinde karp van 12.46kg te vang wil gedoen wees! Mnr. Chris Nortman s\u00ea dat hy gereeld gaan hengel by die Middelburgdam. Veral die area by die boom aan di\u00e9 kant waaraan die boeie vasgemaak is, is &#8216;n gunsteling hengelplek.<\/p>\n<p>Hy het die betrokke aand sowat 30m ver sy lyn ingegooi met &#8216;n Tiger Nut en &#8216;n &#8220;Banana Floatie om hom bietjie van die grond af te lig.&#8221;<\/p>\n<p>Sy lyn was skaars in, toe hy die knewel aan die lyn kry.<\/p>\n<p>Daar het egter &#8216;n groot verrassing op hom gewag. Die karp was heeltemal blind (hy het geen o\u00eb gehad nie!).<\/p>\n<p>Mnr. Nortman s\u00ea hyself en van sy vriende vang gereeld visse wat sonder een oog is. Dit was egter die eerste keer dat hy &#8216;n vis vang met g\u00e9\u00e9n o\u00eb nie.<\/p>\n<p>Hy vermoed in di\u00e9 geval dat die Kormorant vo\u00ebls een van die skuldige partye kan wees. Hierdie vo\u00ebls vang baie vis en kan selfs visse se o\u00eb uitpik.<\/p>\n<p>Mnr. Nortman s\u00ea dit is &#8216;n duidelike teken dat visse beslis nie net van hul sig gebruik maak nie. Hul reuksintuig is baie goed ontwikkel en hulle maak ook staat op die laterale lyn aan die kant van sy lyf waarmee hy vibrasies kan aanvoel.<\/p>\n<p>&#8216;n Baber byvoorbeeld het baie klein ogies en sien amper niks, maar hy het dieselfde reuksintuig as &#8216;n haai en kan &#8216;n druppel bloed in &#8216;n area so groot soos twee Olimpiese swembaddens ruik!&#8221;<\/p>\n<p>Volgens mnr. Nortman groei &#8216;n vis sowat &#8216;n kilogram per jaar as die toestande gunstig is en hy skat die ouderdom van die karp wat hy gevang het op tussen 12 en 14 jaar.<\/p>\n<p>\u2022 Alle visse wat hy vang, laat hy dadelik weer vry.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hulle s\u00ea &#8216;n blinde hoender pik ook so nou en dan raak. Nou kan dit verander word na &#8220;&#8216;n blinde vis vat ook so nou en dan hoek&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":10440,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-10439","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10439","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=10439"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10439\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/10440"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=10439"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=10439"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=10439"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}