{"id":104321,"date":"2019-11-01T07:33:17","date_gmt":"2019-11-01T05:33:17","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=104321"},"modified":"2019-11-04T09:56:49","modified_gmt":"2019-11-04T07:56:49","slug":"nuwe-paadjie-na-inwoners-vra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/11\/01\/nuwe-paadjie-na-inwoners-vra\/","title":{"rendered":"Nuwe paadjie na inwoners vra"},"content":{"rendered":"<p>Wyksraadslid, Johann Dyason, het Dinsdag ges\u00ea dat die twee bestaande voetpaadjies, soos die nuwe een wat gebou word, deur die publiek aangevra is en derhalwe op die ge\u00efntegreerde ontwikkelingsplan van die munisipaliteit geplaas is.<\/p>\n<p>Die nuwe voetpaadjie is op die huidige boekjaar se plan terwyl geld vir die ander voor begroot moet word.<\/p>\n<p>Volgens me. Prudence Magutle, van die Steve Tshwete Munisipaliteit, word die gemeenskap se versoeke in ag geneem en daarom is dit belangrik vir inwoners om wyksvergaderings by te woon, sodat openbare versoeke en behoeftes van die verskillende gemeenskappe aan die munisipaliteit oorgedra kan word.<\/p>\n<p>Raadslede is die skakel tussen die gemeenskap en die munisipaliteit en die ge\u00efntegreerde ontwikkelingsplan word jaarliks aangepas.<br \/>\nDie nuwe voetpaadjie gaan die munisipaliteit R2000 uit die sak jaag en bouwerk is amper voltooi.<\/p>\n<p>Dit strek van Sipres-, skuins oor die veld tot waar dit by Njalastraat aansluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar word &#8216;n splinternuwe voetpaadjie tussen Kanonkop en Dennesig gebou, terwyl daar ook toekomstige planne is om die twee bestaande voetpaadjies, een na Ho\u00ebrskool Kanonkop en die ander by die bruggie oor die spruit, oor te plavei.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":104322,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,21669,10450,21670,21668,10366],"class_list":["post-104321","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dennesig-kry-n-nuwe-voedpad","tag-middelburg-nuus","tag-munisipaliteit-plavei-nuwe-paadjie-in-dennesig","tag-nuwe-voetpad-vir-dennesig","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","Dennesig kry n nuwe voedpad","middelburg nuus","munisipaliteit plavei nuwe paadjie in Dennesig","nuwe voetpad vir Dennesig","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104321","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=104321"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104321\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/104322"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=104321"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=104321"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=104321"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}