{"id":104228,"date":"2019-10-30T16:30:19","date_gmt":"2019-10-30T14:30:19","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=104228"},"modified":"2019-11-01T07:35:00","modified_gmt":"2019-11-01T05:35:00","slug":"huishulp-betrap-rowers-op-heterdaad-middelburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/30\/huishulp-betrap-rowers-op-heterdaad-middelburg\/","title":{"rendered":"Huishulp betrap rowers op heterdaad in Middelburg"},"content":{"rendered":"<p>Daar is eers op noodgroepe ges\u00ea dat die rowers weggekom het in \u2019n wit BMW, maar later is die regte inligting deurgegee en gemeld dat dit \u2019n donkerblou BMW sonder nommerplate was.<\/p>\n<p>Mnr. Ivan Victor, wat die eienaar van die huis is, s\u00ea die huurders van die huis was by die werk.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/100802\/taakspan-moet-baie-inbrake-ondersoek-2\/\" target=\"_blank\">Taakspan moet baie inbrake ondersoek<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hy verhuur ook \u2019n ander huis in die straat en die huishulp het gehoor dat die alarm by die huis ho\u00ebr op aanmekaar skree. Sy het gestap na die huis om te gaan kyk wat aangaan.<\/p>\n<p>Mnr. Victor s\u00ea die huishulp het die drie rowers, waarvan twee balaklawas gedra het, op heterdaad in die huis betrap.<\/p>\n<p>Hulle het wapens op haar gerig en ges\u00ea dat hulle gaan skiet as sy skree. Sy het egter aanmekaar begin gil en \u2019n tuinier, wat in die omgewing gewerk het, het aangehardloop gekom.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/102080\/vrou-gewelddadig-middelburg-aangeval\/\" target=\"_blank\">Vrou gewelddadig in Middelburg aangeval<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die rowers het in die blou BMW gespring en weggejaag.<\/p>\n<p>Mnr. Victor het gemeld dat die booswigte weg gekom het met \u2019n grootskerm televisie en \u2019n rekenaarboks. Hulle het reeds talle ander huisware en \u2019n rekenaarskerm in \u2019n wasgoedmandjie gepak, wat hulle wou buit. Dit is in die huis gevind.<\/p>\n<p>Die rowers het al die kaste se inhoud uitgegooi en bestaan die vermoede dat hulle na die twee voertuie, wat op die perseel gestaan het, se sleutels gesoek het.<\/p>\n<p>Hulle het toegang tot die eiendom gekry deur die hek oop te forseer en die voordeur oop te breek. Mnr. Victor s\u00ea die deur kon moontlik met \u2019n koevoet oopgebreek geword het.<\/p>\n<p>\u2022Buiten skok, het die huishulp gelukkig nie ernstige beserings opgedoen nie.<\/p>\n<p>\u2022Me. Whelma du Toit, wat net \u2019n blok vanaf Japonicastraat in Eikestraat bly, is vyf weke gelede by haar agterdeur <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/102080\/vrou-gewelddadig-middelburg-aangeval\/\" target=\"_blank\">deur rowers voorgel\u00ea<\/a>, oor die kop geslaan en met pepersproei in die o\u00eb gespuit. Sy is in haar kombuis vasgemaak, terwyl die rowers die huis deursoek het vir waardevolle artikels.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Huishulp het drie rowers het vanoggend kort voor 12:00 in \u2019n huis in Japonicastraat (Kanonkop) betrap, waarna hulle wapens in haar rigting geswaai en weggejaag het.<\/p>\n","protected":false},"author":5031,"featured_media":71543,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[21657,4761,21656,21655,22008,21966,1933,2865,21658],"class_list":["post-104228","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bmv","tag-bmw","tag-eike-straat","tag-japonica-straat","tag-kanonkop","tag-middelburg","tag-misdaad","tag-roof","tag-verdagte-bmw"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bmv","BMW","eike straat","japonica straat","Kanonkop","middelburg","misdaad","Roof","verdagte bmw"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104228","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5031"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=104228"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104228\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/71543"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=104228"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=104228"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=104228"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}