{"id":104058,"date":"2019-10-25T17:00:06","date_gmt":"2019-10-25T15:00:06","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=104058"},"modified":"2019-10-28T11:06:10","modified_gmt":"2019-10-28T09:06:10","slug":"n-lente-verrassing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/25\/n-lente-verrassing\/","title":{"rendered":"&#8216;n Lente verrassing"},"content":{"rendered":"<p>Skoleprysuitdelings is elke jaar afgesluit met \u2019n ete by Spur.<\/p>\n<p>Daar het ons die hoogtepunte bespreek en die laagtepuntvlammetjies gevat en hulle in kragsentrales verander, soos Gert van Zyl sou s\u00ea.<br \/>\nNatuurlik is daar ook soms gegiggel oor sekere toekennings.<\/p>\n<p>\u2019n Naweek op Sabie is altyd afgesluit met \u2019n hot rock by Spur. Sabie is nie verlaat voor \u2019n Spurbesoek nie.<\/p>\n<p>Ma het so 55 jaar gelede \u2019n Kersvader uitrusting gekoop, \u2019n kussingsloop oor haar skouer gegooi met geskenke in en met \u2019n fiets aangestap gekom.<br \/>\nDit was die begin van \u2019n tradisie wat ons gesin jaar na jaar saamsnoer, baie laat lag, lekker eet en geskenkverrassings oplewer.<\/p>\n<p>Een jaar was die tradisie amper daarmee heen, maar dit was so al asof Iemand die liefde, omgee en deernis waarmee die kersboom begin is, nie kon stop nie.<\/p>\n<p>Ma se Kersboom<\/p>\n<p>Sewe jaar gelede, met die tweeling kleinkinders se geboorte, is verrassings saamgevat met Johannesburg kuiers.<br \/>\nNou hardloop hulle blinkoog en opgewonde kar toe met \u2019n: \u201cHet ons verrassings gekry?\u201d<\/p>\n<p>Joernaliste kry daagliks adrenalienverrassings &#8211; sommige wat die lagspiere prikkel, ander wat die hartkloppings opjaag.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-104059\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/10\/Lente-2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/Lente-2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/Lente-2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Het Gerrie Marx op sy lughawetrollie afgeneem en gevra: \u201cWys vir my hoe bly is jy, steek jou duime in die lug!\u201d Gerrie het my verbaas aangekyk met \u2019n \u201cmaar oom ek het nie duime nie!\u201d<\/p>\n<p>Op Loftus Versfeld vir Krynauw en Johan Otto afgeneem, waar hulle Conrad Breytenbach optel. Toe die foto ontwikkel word, het \u2019n klein seuntjie tussen die twee groot slotte se bene deurgeloer.<br \/>\nVerrassing!<\/p>\n<p>Word Vrydag verras met \u2019n speelapie wat aan die kantoor se deurkosyn hang. Met die oopstoot is dit: \u201cVerrassing..!\u201d<\/p>\n<p>Een van daardie oomblikke waar jy tot stilte geskok word, oopmond staan, sodat dit wat jou o\u00eb nie glo nie en na die brein stuur, verwerk kan word.<\/p>\n<p>Verrassing!<\/p>\n<p>Honderde kleurvolle teddiebere begroet my; wurms, wolf en rooikappie, beertjies, poppies, \u2019n see van kleur.<\/p>\n<p>Die redaksie word geroep om te kom kyk, die uitlegmeisies, die proefleser, die advertensie vroue, die administratiewe mense, OH Frewin se vroue&#8230;almal snak na hulle asem&#8230;<br \/>\n&#8230;almal deel in die vreugde.<\/p>\n<p>Dis heerlike Lente!<\/p>\n<p>Soos wat Ma 55 jaar terug \u2019n kersboom begin het, wat oor die jare vir soveel liefde en omgee gesorg het, bring een van die teddies later daardie oggend vreugde vir \u2019n siek kind.<\/p>\n<p>\u201cPay it forward!\u201d.<\/p>\n<p>Dankie Lente&#8230;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cVerrassing..!\u201d<br \/>\nOns is \u2019n familie wat van tradisies hou &#8211; van verrassings.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":104060,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[21576,21575,10367,21578,21580,21573,21574,10450,21581,10366,7793,21582,21577,21579],"class_list":["post-104058","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-n-lente-verrassing","tag-n-verrassing-van-teddies","tag-betroubare-nuus","tag-familie-tradisies","tag-jong-meisie-skenk-teddies-aan-middelburg-observer","tag-lente-steenkamp","tag-lente-steenkamp-verras-middelburg-observer-met-teddies","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-skenkings","tag-plaaslike-nuus","tag-skenkings","tag-skenkings-van-teddies","tag-tradisie","tag-verrassings"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["'n Lente verrassing","'n verrassing van teddies","betroubare nuus","familie tradisies","jong meisie skenk teddies aan middelburg observer","Lente Steenkamp","Lente Steenkamp verras Middelburg Observer met teddies","middelburg nuus","middelburg skenkings","plaaslike nuus","skenkings","skenkings van teddies","tradisie","verrassings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104058","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=104058"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104058\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/104060"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=104058"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=104058"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=104058"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}