{"id":103957,"date":"2019-10-24T14:00:37","date_gmt":"2019-10-24T12:00:37","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=103957"},"modified":"2019-10-28T09:48:33","modified_gmt":"2019-10-28T07:48:33","slug":"ma-krap-kop-oor-slaapkamerdeur-geluide","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/24\/ma-krap-kop-oor-slaapkamerdeur-geluide\/","title":{"rendered":"Ma krap kop oor slaapkamerdeur geluide"},"content":{"rendered":"<p>Natasha Henning vertel dat sy en haar dogtertjie (9) in die vroe\u00eb oggendure wakker geword het van geluide by hul slaapkamer deur. Die deur was gesluit. Die geluide het kort daarna opgehou en ma en dogter het verder geslaap.<\/p>\n<p>Mev. Henning s\u00ea dat sy die volgende oggend ondersoek ingestel het, maar niks verkeerd gekry het nie. Dit is eers toe sy haar slaapkamerdeur van nader beskou het wat sy iets vreemds opgemerk het.<\/p>\n<figure id=\"attachment_103961\" aria-describedby=\"caption-attachment-103961\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-103961\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/10\/J31-23Okt19-1-Copy-520x400.jpeg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/J31-23Okt19-1-Copy-520x400.jpeg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/J31-23Okt19-1-Copy-300x231.jpeg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-103961\" class=\"wp-caption-text\">Daar is duidelike merke waar die verf afgekrap is by die deur se slot.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Daar was \u2019n duidelike merk by die slot van hoe iemand met vermoedelik \u2019n skroewedraaier aan die deur gepeuter het. Die verf by waar die deur in die skanier sluit was ook af gekrap. Van die skroewe by die deur se skaniere lyk asof hulle uit en toe weer ingedraai is en die deur is op een plek beskadig.<\/p>\n<p>Mev. Henning s\u00ea dat sy kon sien dat iemand die verf stukkies op die te\u00ebls voor die deur probeer wegvee het, maar dat sy met haar vinger nog van die verfstukkies in die gleuwe van die te\u00ebls gekry het.<\/p>\n<p>Daar is geen teken dat iemand in haar huis ingebreek het nie en sy vermis geen huishoudelike items nie. Sy s\u00ea dat die voorval haar stomgeslaan laat en dat sy met geen logiese verduideliking daarvoor vorendag kan kom nie.<\/p>\n<p>Mev. Henning s\u00ea dat sy genoodsaak is om die sekuriteit in haar huis op te skerp deur al die deure se slotte te vervang asook ekstra veiligheidshekke en diefwering aan te bring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar het vroeg verlede Vrydagoggend vreemde dinge by \u2019n huis in Mineralia gebeur. Iemand het vermoedelik aan die slaapkamerdeur, waarbinne \u2019n ma en dogter hulself toegesluit het, gepeuter en toe weer soos mis voor die son verdwyn.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":103960,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,21554,1055,21555,21553,21552,10450,10366],"class_list":["post-103957","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-iemand-probeer-by-slaapkamer-inkom","tag-inbrake","tag-ma-en-dogter-bevrees-na-iemand-by-slaapkamer-probeer-inkom","tag-ma-en-dogter-word-in-nag-besoek","tag-ma-krap-kop-oor-slaapkamer-geluide","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","iemand probeer by slaapkamer inkom","inbrake","ma en dogter bevrees na iemand by slaapkamer probeer inkom","ma en dogter word in nag besoek","ma krap kop oor slaapkamer geluide","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/103957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=103957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/103957\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/103960"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=103957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=103957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=103957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}