{"id":103340,"date":"2019-10-10T11:56:58","date_gmt":"2019-10-10T09:56:58","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=103340"},"modified":"2019-10-15T07:49:01","modified_gmt":"2019-10-15T05:49:01","slug":"swanger-vrou-n-inbreker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/10\/swanger-vrou-n-inbreker\/","title":{"rendered":"\u2018Swanger vrou\u2019 \u2019n inbreker"},"content":{"rendered":"<p>\u201cDit is so hartseer, daardie mense het net my juwele gevat en nie gedink wat hulle aan my doen nie,\u201d het me. Ria van Zyl hartseer ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy was weg vir die naweek en het haar waardevolle juwele in \u2019n laai gesit. \u201cEk het nie gedink om dit in die kluis te sit nie, want ek bly al 16 jaar in die kompleks en daar was nog nooit probleme nie.\u201d<\/p>\n<p>Me. Van Zyl s\u00ea een van haar bure (wat anoniem wil bly) het tussen 12:00 en 13:00 beweging by haar meenthuis gesien en nader gestap.<br \/>\n\u2019n Man en \u2019n vrou was in die erf en sy het vir hulle gevra wat hulle daar soek.<\/p>\n<p>Die man het ges\u00ea dat hy een van die werkers is wat aan Aerovilla se voorste hek werk. Hy het ges\u00ea sy \u201cswanger vrou\u201d wil nie soos hy buk om by die kraan water te drink nie.<\/p>\n<p>Die buurvrou het die \u201cordentlike man en vrou\u201d jammer gekry en saam met hulle gestap na een van die ander meenthuise, waar sy \u2019n huishulp gevra het om vir die \u201cswanger vrou\u201d \u2019n glas water te gee.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/102564\/koevoetbende-slaan-toe-aerorand\/\" target=\"_blank\">Koevoetbende slaan toe in Aerorand<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hulle het daarna in \u2019n wit voertuig geklim en gery.<\/p>\n<p>Pas nadat die twee weg is, het dit haar getref dat iets nie pluis is nie en gehardloop na me. Van Zyl se huis. Sy het gesien dat me. Van Zyl se kleinhekkie, veiligheidshek en voordeur oopgebreek is.<br \/>\nMe. Van Zyl s\u00ea hulle het die veiligheidshek uit die muur gebreek en ook die voordeur oopgebreek. Die moontlikheid bestaan dat die inbrekers \u2019n koevoet gebruik het.<\/p>\n<p>In die huis het sy \u2019n handskoen gekry wat die inbrekers in die kas, waar haar televisie gestaan het, ingedruk het. Dit lyk vir haar soos \u2019n styfpassende tuinhandskoen.<br \/>\nDie booswigte het weggekom met duisende rande se juwele en haar televisie.<\/p>\n<p>\u2022Ander inwoners het later vir haar ges\u00ea dat hulle die voertuig op en af in die kompleks sien ry het. Party het ges\u00ea dit is \u2019n wit Volvo en ander het ges\u00ea dit was \u2019n wit VW Polo.<\/p>\n<p>\u201cHulle het natuurlik rondgekyk en gesien dit is stil by my meenthuis en hul kans waargeneem. Die persoon wat by die hek was, was net \u2019n oomblik nie daar nie en het hulle ingeglip waar die inwoners moes inry, terwyl daar aan die hek gewerk is.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Een van die ringe wat gesteel is tydens die inbraak, was \u2019n trouring wat me. Van Zyl se man, Cas, vir haar gegee het toe hulle weer hul huweliksbeloftes bevestig het op hul 25ste huweliksherdenking.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/102679\/inbrekers-se-nommerplaat-op-cctv-videomateriaal-gekry\/\" target=\"_blank\">Inbreker se nommerplaat op CCTV videomateriaal gekry<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Van Zyl is 17 jaar gelede oorlede nadat hy gaan draf en inmekaar gesak het.<\/p>\n<p>\u201cDie waarde van die juwele is nie vir my belangrik nie, dit gaan oor die sentiment, want hy het alles met soveel liefde vir my gegee.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die laaste twee weke was daar talle inbrake in Aerorand.<br \/>\nTydens \u2019n inbraak by Pilansbergstraat is \u2019n wit Volvo op CCTV Videomateriaal vasgevang.<\/p>\n<p>\u2022\u2019n Paar dae later is daar ingebreek by \u2019n woonstel in Hoekbergstraat en, buiten \u2019n televisie, skootrekenaars, handsakke en klerasie, is ook oorskietvleis van \u2019n braai die vorige aand gesteel.<\/p>\n<p>\u2022Die vorige week is \u2019n verdagte in \u2019n erf op die hoek van Chapmans- en Cathedral Peakstraat vasgetrek, maar is later laat gaan.<\/p>\n<p>\u2022Daar is ook ingebreek by Kransbergstraat en \u2019n televisie en ander huisware is gesteel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Man wat homself voorgedoen het as \u2019n werker en die vrou by hom voorgestel het as sy \u201cswanger vrou\u201d het Vrydag by \u2019n meenthuis by die Aerovilla kompleks met duisende rande se juwele weggekom.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":103341,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[21322,10367,1101,10450,1933,10366,21323,21319,21320,21321],"class_list":["post-103340","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-aeroville-vrou-se-juwele-gesteel-deur-swanger-vrou","tag-betroubare-nuus","tag-diefstal","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-plaaslike-nuus","tag-swanger-vrou-betrokke-by-diefstal","tag-swanger-vrou-breek-in","tag-swanger-vrou-n-inbreker","tag-swanger-vrou-steel-juwele"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["aeroville vrou se juwele gesteel deur swanger vrou","betroubare nuus","Diefstal","middelburg nuus","misdaad","plaaslike nuus","swanger vrou betrokke by diefstal","swanger vrou breek in","swanger vrou n inbreker","swanger vrou steel juwele"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/103340","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=103340"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/103340\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/103341"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=103340"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=103340"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=103340"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}