{"id":102898,"date":"2019-10-07T09:32:50","date_gmt":"2019-10-07T07:32:50","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=102898"},"modified":"2019-10-08T10:58:41","modified_gmt":"2019-10-08T08:58:41","slug":"die-spook-van-tienie-benade-klop-aan-kerk-se-deur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/07\/die-spook-van-tienie-benade-klop-aan-kerk-se-deur\/","title":{"rendered":"Die Spook van Tienie Benade klop aan kerk se deur"},"content":{"rendered":"<p>Daar word gegons op die dorp, na gerugte dat die kerk aan \u201cMoslem sakemanne\u201d verkoop is.<\/p>\n<p>In die toneelstuk en film is ds. Tienie Benade \u2019n middeljarige predikant van die Moedergemeente. Sy gemeente se getalle daal drasties, die skuldlas groei en sy senior kerkraadslede is dwarstrekkerig en te oud om van hulp te wees.<\/p>\n<p>In die fliek word die vraag gevra of daar nog \u2019n plek vir die kerk en \u2019n dominee in die samelewing is.<\/p>\n<p>Na \u2019n voorval met \u2019n sterwende hawelose kom dominee Tienie voor \u2019n kruispad en hy twyfel of hy nog \u2019n doel dien. Sy onsekerheid word in hoop omgeskakel en hy glo uiteindelik weer dat hy wel ge\u00adroep is en dat die gemeente hulle deure vir almal moet oopgooi.<\/p>\n<p>Maar by die Gereformeerde gemeente op Middelburg het hoop te laat gekom.<\/p>\n<p>Alhoewel die gerugte dat \u201cMoslem sakemanne\u201d die kerk gekoop het, nie waar is nie, het Dalene Grobler van RE\/Max Middelburg, bevestig dat die kerk in die mark is vir R4.4 milj.<\/p>\n<p>Vir die omgewing \u2019n winskopie, want jy kry \u2019n massiewe gebou, koelkamers en industri\u00eble kombuis.<br \/>\nInwoners het reeds voorgestel dat die kerk in \u2019n kultuursentrum omskep word.<\/p>\n<p>Ouderling Ben van Wetten het bevestig dat dalende getalle die gemeente genoop het om die kerk te verkoop. Daar word beplan om met die Moedergemeente saam te smelt.<br \/>\nDr Francois Kruger wat 33 jaar \u2019n leraar van die gemeente was voor sy aftrede, het ges\u00ea dit is vir hom hartseer dat die kerk verkoop word.<\/p>\n<p>Die huidige predikant, ds Zander Van\u2019t Zand, het gevra dat vrae oor die verkoop van die kerk aan die kerkraad gerig word, sodat hulle daarop kan reageer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Klaagliedere van Dominee Tienie Benade\u201d is nie net \u2019n toneelstuk en \u2019n fliek nie &#8211; twee \u201cverkoop bordjies\u201d langs die Gereformeede Kerk in Kanonkop op Middelburg, wys dat die \u201cSpook van Tienie Benade\u201d aan die kerk se deur kom klop het.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":102899,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,21212,21213,21211,21209,10450,10366,21210],"class_list":["post-102898","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-kanonkop-gereformeerde-kerk","tag-kanonkop-gereformeerde-kerk-word-verkoop","tag-kerk-word-verkoop","tag-klaagliedere-van-ds-tinie-benadie","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-spook-van-tienie-benadie-klop-aan-kerk-se-de3ur"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","Kanonkop gereformeerde kerk","Kanonkop gereformeerde kerk word verkoop","kerk word verkoop","klaagliedere van ds tinie benadie","middelburg nuus","plaaslike nuus","spook van tienie benadie klop aan kerk se de3ur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102898","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=102898"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102898\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/102899"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=102898"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=102898"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=102898"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}