{"id":102764,"date":"2019-10-04T08:00:53","date_gmt":"2019-10-04T06:00:53","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=102764"},"modified":"2019-10-04T13:37:28","modified_gmt":"2019-10-04T11:37:28","slug":"doef-doef-musiek-een-te-veel-vir-bye","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/04\/doef-doef-musiek-een-te-veel-vir-bye\/","title":{"rendered":"Doef-doef musiek een te veel vir bye"},"content":{"rendered":"<p>Byeboer Martin Nel s\u00ea hy moes die afgelope week by twee geleenthede bye vergiftig wat in die rompe van bote ingetrek het.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die ideaal is om ni\u00e9 bye te vergiftig nie, maar daar is geen manier om die bye uit te haal, as hulle reeds in die romp ingetrek het nie. \u201cDan moet jy die boot se romp oopbreek!\u201d<\/p>\n<p>Om te voorkom dat die bye nes maak in jou boot se romp, moet jy net die boot se prop weer terugsit wanneer jy klaar die water uitgetap het na \u2019n kuiertjie by die dam. Dan kan hulle nie by die prop se gaatjie invlieg en neste maak nie.<\/p>\n<p>\u2019n Persoon het hom ook gebel oor bye wat in sy swartbaarsboot ingetrek het, maar hy wou nie die bye laat doodmaak nie. In di\u00e9 geval het mnr. Nel voorgestel dat hy harde musiek, met oordonderende bas, moet speel. \u201cDie bye hou nie van die harde musiek nie en in 90% van die gevalle gee hulle dan pad. Die man het nie weer gebel nie, so ek neem aan dit het gehelp om die bye te verjaag!\u201d<\/p>\n<figure id=\"attachment_102767\" aria-describedby=\"caption-attachment-102767\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-102767\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/10\/19jj15-2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/19jj15-2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/19jj15-2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-102767\" class=\"wp-caption-text\">\u2019n Swerm trekbye het twee weke gelede gerus teen \u2019n boom voor \u2019n huis in Bloekomsig en is inwoners aangeraai om nie met die bye te lol nie, om te voorkom dat die bye hul aanval.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Mnr. Nel het in die afgelope paar weke al sowat ses swerms uitgehaal. Een van die swerms is veilig verwyder wat in \u2019n pilaar by die Middelburg Mall gaan nes maak het.<\/p>\n<p>Daarna moes hy \u2019n swerm gaan uithaal by die kathokke van Feral Care Friends, wat neergesit is naby die Middelburg Mall. Hierdie organisasie beheer wilde katkolonies deur hulle te vang, te laat regmaak, vir siektes te toets en te behandel en dan weer los te laat.<\/p>\n<p>Hy het gevra dat mense nie self byeneste moet probeer uithaal nie en onder g\u00e9\u00e9n omstandighede gif soos \u201cDoom\u201d in hul rigting te spuit nie, want dan sal die bye hul aanval.<\/p>\n<p>\u201cOns almal weet hoe belangrik bye vir die ekosisteem is, maar regdeur die land sit byeboere met \u2019n ernstige probleem! Die mense moet bid vir re\u00ebn.\u201d<\/p>\n<p>Dit is in sekere gedeeltes van Suid-Afrika baie droog en dit veroorsaak \u2019n sneeubal-effek, aangesien daar nie stuifmeel is vir die bye nie en bybeboere dan ook sukkel met hul voortbestaan.<\/p>\n<p>Een van mnr. Nel se vriende in die Laeveld (Sabie omgewing) het laat weet dat hy teen hierdie tyd van die jaar gewoonlik al tussen 8-10 ton heuning gekry, maar tans net op 350kg staan.<br \/>\nSelfs byeboere in Richardsbaai wat gewoonlik al 40 tot 60 ton uitgehaal het, s\u00ea hulle staan net op sowat sewe ton.<\/p>\n<p>Mnr. Nel self het geweldig skade gely toe 10 van sy korwe uitgebrand het tydens \u2019n veldbrand by Roberts Landgoed drie weke gelede. \u201cEk het 300kg heuning verloor!\u201d<\/p>\n<p>\u2022Persone wat bye wil laat verwyder, kan mnr. Nel bel by 083 655 0179.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is byetyd en die bye trek deesdae sommer by bote in.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":102766,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,21169,21172,21166,21167,10450,10366,21171,21168,21170],"class_list":["post-102764","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-by-boere","tag-bye-hou-nie-van-musiek-nie","tag-bye-trek-by-bote-in","tag-byeswerms","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-swaar-musiek-verjaag-bye","tag-swerm-bye","tag-wie-haal-bye-uit-in-middelburg"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","by boere","bye hou nie van musiek nie","bye trek by bote in","byeswerms","middelburg nuus","plaaslike nuus","swaar musiek verjaag bye","swerm bye","wie haal bye uit in middelburg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102764","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=102764"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102764\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/102766"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=102764"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=102764"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=102764"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}