{"id":102654,"date":"2019-10-01T11:06:36","date_gmt":"2019-10-01T09:06:36","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=102654"},"modified":"2019-10-01T16:18:09","modified_gmt":"2019-10-01T14:18:09","slug":"drama-clubville-en-gholfsig-kar-op-dak-en-polisie-wat-hol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/10\/01\/drama-clubville-en-gholfsig-kar-op-dak-en-polisie-wat-hol\/","title":{"rendered":"Drama in Clubville en Gholfsig &#8211; kar op dak en polisie wat hol"},"content":{"rendered":"<p>Stories is vertel dat \u2019n persoon wat \u2019n voertuig gesteel het, weggejaag en die voertuig gerol het in Totiusstraat. Daarna het hy uitgespring en weggehardloop in die rigting van Totiusstraat, waar hy die riete in verdwyn het.<\/p>\n<p>Dit is egter \u2019n hele verdraaiing van wat regtig gebeur het, alhoewel niemand steeds nie weet hoekom die verdagte, wat die riete in verdwyn het, vir die polisie gevlug het nie.<br \/>\nDie waarheid is dat daar \u2019n ongeluk was op die hoek van Totius- en DF Malherbestraat kort na 07:00.<\/p>\n<p>Een voertuig het \u2019n ander voertuig verbygesteek in Totiusstraat, waarop die een voertuig gedraai, die ander een hom getref en een op sy dak beland het.<\/p>\n<p>Bykans dieselfde tyd, kort voor 07:00, het mnr. Kobus Griffith (68) in Eeufeessstraat afgedraf, toe \u2019n man teen die spoed van witlig verby hom hardloop.<\/p>\n<p>\u201cHy het die hele tyd omgekyk in my rigting en ek het gewonder waarom,\u201d s\u00ea mnr. Griffith.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-102658\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/10\/gholfsig3-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/gholfsig3-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/gholfsig3-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Die volgende oomblik het \u2019n polisievoertuig aangejaag gekom en naby die persoon, wat pas by mnr. Griffith verbygehol het, gestop.<\/p>\n<p>Die verdagte het omgespring en in die rigting van mnr. Griffith gevlug. Mnr. Griffith s\u00ea hy hardloop altyd met \u2019n kierie en het reggestaan om die verdagte in sy spore te stuit.<br \/>\nDit was een te veel vir die man, wat besluit het om terug te hardloop in die rigting van die polisie.<\/p>\n<p>Mnr. Griffith s\u00ea hy het teen \u2019n ho\u00eb spoed op die polisielede afgehardloop en was te vinnig vir die polisielede se grypende hande.<\/p>\n<p>\u201cHy het dwarsdeur die polisielede gehardloop!\u201d<\/p>\n<p>Teen hierdie tyd het \u2019n tweede polisievoertuig opgedaag en is hulle agter die hardlopende man aan. Hy het egter regs uit Eeufeesstraat gedraai in Totiusstraat in, waar hy tussen die riete in verdwyn het,<\/p>\n<p>Mnr. Griffith s\u00ea hy het aanhou draf en later gesien dat nog polisievoertuie opdaag.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-102657\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/10\/gholfsig2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/gholfsig2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/10\/gholfsig2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>\u201cEk weet nie hoekom hulle hom gejaag het nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022<b>www.mobserver.co.za\u00a0<\/b>het talle kere die polisie se mediakantoor gebel, maar kry steeds nie antwoord nie.<br \/>\nDit is onduidelik waarom die polisie die verdagte gejaag het en of hy gearresteer is.<\/p>\n<p>Die joernalis is self ook na die omgewing, maar met ons aankoms, was die polisie nie meer daar nie.<\/p>\n<p>Daar is navraag gedoen by \u2019n polisiebeampte, maar hy het ges\u00ea dat net die mediapersoon antwoorde moet verskaf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dieselfde tyd wat \u2019n ongeluk in Gholfsig plaasgevind het, het \u2019n verdagte vir die polisie gevlug wat vir \u2019n babelse verwarring onder inwoners gelei het.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":102659,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[21095,21099,10010,21098,12898,21096,21097,21100,10333],"class_list":["post-102654","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-drama-in-ghofsig-en-clubville","tag-kar-le-op-dak-in-gholfsig","tag-local-news","tag-man-vlug-van-polisie-in-gholfsig","tag-middelburg-news","tag-ongeluk-in-gholfsig","tag-ongeluk-in-gholfsig-man-vlug-van-polisie","tag-polisie-jaag-man-in-gholfsig","tag-trusted-news"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["drama in ghofsig en clubville","kar le op dak in gholfsig","local news","man vlug van polisie in gholfsig","middelburg news","ongeluk in gholfsig","ongeluk in gholfsig man vlug van polisie","polisie jaag man in gholfsig","trusted news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102654","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=102654"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102654\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/102659"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=102654"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=102654"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=102654"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}