{"id":102080,"date":"2019-09-19T14:20:45","date_gmt":"2019-09-19T12:20:45","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=102080"},"modified":"2019-09-20T13:03:17","modified_gmt":"2019-09-20T11:03:17","slug":"vrou-gewelddadig-middelburg-aangeval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/09\/19\/vrou-gewelddadig-middelburg-aangeval\/","title":{"rendered":"Vrou gewelddadig in Middelburg aangeval"},"content":{"rendered":"<p>Me. Whelma du Toit se agter- en voorkop is oopgekloof met \u2019n skerp voorwerp tydens die aanval. Sy het nooit haar aanvallers gesien nie, aangesien hulle haar van agter af oor die kop geslaan het en haar daarna met pepersproei in die o\u00eb gespuit het.<\/p>\n<p>Me. Du Toit het vinnig die basiese inligting aan <strong>www.mobserver.co.za<\/strong> deurgegee\u00a0oor die aanval, terwyl die polisie se forensiese span besig was om haar huis te fynkam vir leidrade.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea sy het omstreeks 10:00 by haar voordeur uitgestap om werk toe te gaan.<\/p>\n<p>Die volgende oomblik het iemand haar van agter af met iets oor die kop geslaan. Terwyl sy tot verhaal probeer kom het, het iemand haar direk daarna met pepersproei in die o\u00eb gespuit.<\/p>\n<blockquote class=\"quote-solid\"><p>\u201cEk kon niks sien nie.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-medium wp-image-102089\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/09\/aanval-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/09\/aanval-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/09\/aanval-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Sy is by die huis ingedwing, waar hulle haar op haar rug laat l\u00ea en weer pepersproei in haar o\u00eb gespuit het. Op hierdie tydstip is sy weer met die skerp voorwerp in die gesig gekap wat \u2019n\u00a0diep\u00a0wond in haar gesig veroorsaak het.<\/p>\n<p>Daarna het hulle haar aanges\u00ea om op haar maag te draai. Die boosdoeners het haar hande agter haar rug vasgemaak met kabelbinders, \u2019n stuk draad \u00e9n die bande van haar voorskoot, wat in haar kombuis gehang het.<\/p>\n<p>Sy het deurentyd gebid: \u201cHere, U bloed oor my\u201d.<\/p>\n<p>Terwyl sy daar gel\u00ea het, het sy gehoor hoe hulle die huis plunder en een het aanmekaar fluisterend vir haar gevra: \u201cWhere is the safe? Where is the money?\u201d<\/p>\n<p>Nadat hulle \u2019n geruime tyd die huis gevandaliseer en deursoek het, het hulle weer gevlug.<\/p>\n<p>Sy kon nie op hierdie stadium s\u00ea wat alles gesteel is nie.<\/p>\n<p>\u2022Me. Du Toit is na die Life Midmed Hospitaal geneem waar die snye in haar kop en gesig met steke geheg is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Vrou is vanoggend gewelddadig by haar huis in Eikestraat, Kanonkop aangeval.<\/p>\n","protected":false},"author":5031,"featured_media":102086,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[950,20889,22008,21966,10450,1933,10366],"class_list":["post-102080","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-geweld","tag-geweld-teen-vroue","tag-kanonkop","tag-middelburg","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["geweld","geweld teen vroue","Kanonkop","middelburg","middelburg nuus","misdaad","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102080","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5031"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=102080"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/102080\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/102086"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=102080"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=102080"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=102080"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}