{"id":101881,"date":"2019-09-16T11:02:10","date_gmt":"2019-09-16T09:02:10","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=101881"},"modified":"2019-09-17T09:38:56","modified_gmt":"2019-09-17T07:38:56","slug":"bekende-oudpolisieman-sterf-na-ongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/09\/16\/bekende-oudpolisieman-sterf-na-ongeluk\/","title":{"rendered":"Bekende oudpolisieman sterf na ongeluk"},"content":{"rendered":"<p>Sy vrou, Rina, s\u00ea sy is omstreeks 18:20 vanaf die toneel in Van der Hoffstraat, \u2019n enkelbaan vanaf Pretoria Noord, deur \u2019n vrou van die toneel af gebel.<\/p>\n<p>Chris het nog die pinkode van sy foon afgehaal en die vrou gevra om Rina te bel. \u201cSy het ges\u00ea Chris was in \u2019n ongeluk en hy vra dat ek hom moet kom haal.\u201d<br \/>\nHy was op pad terug huis toe, na \u2019n maandelikse byeenkoms van oud veiligheidspolisielede, toe die ongeluk gebeur het.<\/p>\n<p>Dit het haar sowat 45 minute, weens druk verkeer geneem, om by die toneel uit te kom. \u201cEk het Chris in die agtergrond hoor praat tydens die oproep. Hy was by sy volle positiewe.\u201d<br \/>\nMet haar aankoms op die toneel, het twee ambulanse by haar verby gegaan. Chris was in die een ambulans.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/101743\/hennie-steeds-onthou-2\/\" target=\"_blank\">Hennie steeds onthou<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u201cDie outjie van die insleepdienste het nog ges\u00ea ek moet asseblief mooi ry hospitaal toe, \u2018want die oom is\u00a0<i>orraait<\/i>.\u201d<\/p>\n<p>Weens geweldige inwendige bloeding het kolonel Botha \u2019n hartstilstand in die ambulans gehad en het paramedici weer sy hartklop aan die gang gekry. Met sy aankoms by die Montana Hospitaal was hy reeds bewusteloos en het sy hart kort daarna weer gaan staan.<\/p>\n<p>\u201cOns is dankbaar Chris het nie gely nie. Ek is net verslae. Ek weet nie wat om te s\u00ea nie.\u201d<\/p>\n<p>Sy het haar man beskryf as \u2019n liefdevolle persoon, wat \u2019n ongelooflike verhouding met haar en sy kinders gehad het. \u201cHy het altyd \u2019n mooi woordjie vir iemand gehad en was altyd reg met \u2019n grappie. Hy was so \u2019n spesiale mens.\u201d<\/p>\n<p>Kolonel en me. Botha was 36 jaar getroud en het vier jaar gelede na Pretoria verhuis, nadat hy medies ongeskik verklaar is.<br \/>\nMe. Botha vertel dat hy as jong polisieman in 1979 by die veiligheidstak van die Lebombo grenspos begin werk het.<\/p>\n<p>Vandaar is hy na die Middelburg Polisiestasie, w\u00e9\u00e9r na die veiligheidstak en uiteindelik weer terug na die Middelburg Polisiestasie waar hy \u2019n skofbevelvoerder was.<br \/>\nHy het as luitenant kolonel uit die polisie getree.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/101723\/vrou-onthou-laaste-oomblikke-saam-met-haar-pa\/\" target=\"_blank\">Vrou onthou laaste oomblikke saam met haar pa<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2022Oudkolonel Anton Crafford (wat die bevelvoerder was van die PKRS-taakspan tot 2013) het gedurende die naweek \u2019n huldeblyk oor oud lt-kol Botha geskryf.<\/p>\n<p>Graag wil ek persoonlik hulde, eer en respek betoon aan Chris wat Vrydagaand tragies oorlede is in \u2019n motorongeluk in Pretoria. Chris het \u2019n paar jaar terug weens mediese redes afgetree en na Pretoria verhuis.<\/p>\n<p>Het hom leer ken toe ek in 1993 Mpumalanga toe verplaas is.<\/p>\n<p>Chris was \u2019n baie rustige ou, baie lief vir diepseehengel, hom nooit kwaad gesien nie. Die laaste jare voor sy aftrede het hy by Vispol, Middelburg gewerk &#8211; ons het mekaar gereeld by tonele raakgeloop.<\/p>\n<p>Ek sal nooit vergeet &#8211; die dringendheid in sy stem &#8211; toe hy my en die span versoek het om uit te kom na die aanklagkantoor (tragiese skietvoorval waartydens sers. Hennie Steyn doodgeskiet is).<br \/>\nChris het hierdie toneel baie traumaties ervaar, want dit het op sy skof gebeur en een van sy topmanne is doodgeskiet.<\/p>\n<p>Ek eer sy nagedagtenis &#8211; se\u00ebnwense aan sy familie en al sy kollegas.<br \/>\nSaluut ou grote. Rus in vrede.<\/p>\n<p>\u2022Kolonel Botha was ook \u2019n gewilde lid van die Albatros Diepsee Hengelklub en het dosyne boodskappe van simpatie sedert sy afsterwe op hul WhatsApp-groep deurgekom.<\/p>\n<p>\u2022Me. Botha het aangedui dat hulle vandag die begrafnisre\u00eblings sal begin tref. Sodra die re\u00eblings gefinaliseer is, sal dit op\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>gepubliseer word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Bekende oudpolisieman van Middelburg, kolonel Chris Botha (58), het Vrydagaand kort na \u2019n trompop botsing gesterf.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":101882,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[20810,20808,10367,20809,20812,20811,10450,10366],"class_list":["post-101881","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-afsterwe-van-chris-botha","tag-afsterwe-van-oudpolisieman","tag-betroubare-nuus","tag-chris-botha","tag-kol-chris-botha-afsterwe","tag-kol-chris-botha-sterf-na-kar-ongeluk","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["afsterwe van chris Botha","afsterwe van oudpolisieman","betroubare nuus","Chris Botha","Kol chris botha afsterwe","Kol Chris botha sterf na kar ongeluk","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/101881","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=101881"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/101881\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/101882"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=101881"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=101881"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=101881"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}