{"id":101333,"date":"2019-09-04T09:39:35","date_gmt":"2019-09-04T07:39:35","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=101333"},"modified":"2019-09-06T10:51:14","modified_gmt":"2019-09-06T08:51:14","slug":"vyf-honde-laasnag-vergiftig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/09\/04\/vyf-honde-laasnag-vergiftig\/","title":{"rendered":"Vyf honde laasnag vergiftig!"},"content":{"rendered":"<p>\u201cEk is gatvol!\u201d het mnr. Jonathan Horsford vanoggend uitgeroep. Twee van sy honde en een van sy pa, Kevin, se honde is in Lebombostraat vergiftig.<\/p>\n<p>Sy pa, wat agter in hul woonstel bly, is laasnag kort voor 01:45 gewek deur die honde se geblaf. Hy is na buite, maar kon niks sien nie. Kort daarna het die honde weer geblaf en is hy weer uit. Di\u00e9 keer het hy gesien dat daar fout is met die honde en het sy seun probeer bel. Mnr. Horsford se foon se klank was egter afgestel en het die oproep gemis.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/92682\/honde-vergiftig-vir-motorfiets\/\" target=\"_blank\">Honde vergiftig vir motorfiets<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Ruk later het mnr. Horsford wakker geword en sy pa buite gevind. Sy pa se hond, asook een van sy pitbull honde het reeds gevrek. Kort daarna het die ander een ook gevrek.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Mens is n\u00earens meer veilig nie! Dit help nie eers jy trek nie. Hierdie mense kom en steel \u2019n mens se veilige lewe!\u201d het mnr. Horsford kwaad ges\u00ea.<\/p>\n<figure id=\"attachment_101336\" aria-describedby=\"caption-attachment-101336\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-101336\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/09\/pit2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/09\/pit2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/09\/pit2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-101336\" class=\"wp-caption-text\">Bella, die pitbullteef van mnr. Jonathan Horsford, wat ook gisteraand saam met haar maatjie, Buller, vergiftig is.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Op 31 Julie vanjaar is sy motorfiets gesteel en is later dieselfde dag in \u2019n bos weer teruggevind. Hy hou sedertdien hul motorfietse op \u2019n ander perseel. Hy het egter \u2019n kwad, waaraan hy gewerk het, in die motorhuis gehad en wonder of die booswigte nie agter dit aan was nie. Hy gaan dit vandag weer na \u2019n ander perseel skuif.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/78907\/honde-vergiftig-boewe-wil-hul-uit-die-pad-kry-vir-inbrake-waarsku-gpf\/\" target=\"_blank\">Honde vergiftig: &#8216;Boewe wil hulle uit die pad kry vir inbrake&#8217; waarsku GPF<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2022Me. Petro Venter s\u00ea hul worshond kruising en Jack Russell is ook gisteraand vergiftig. Hulle moes tussen 02:00-03:00 die honde stilmaak toe hulle geweldig geblaf het. Albei hondjies is vanoggend dood in die erf gekry. Sy het van die gif in die erf gekry en was tydens die onderhoud op pad veearts toe om die gif te identifiseer.<\/p>\n<p>\u2022In die meeste plaaslike hondevergiftigings is Temik (ook Two-Stepgif genoem weens die vinnige werking daarvan) gebruik om die honde te vergiftig.<\/p>\n<p>\u2022Hondevergiftigings het \u2019n nasionale probleem geword en dit het s\u00f3 erg geword dat daar onlangs selfs op <a href=\"https:\/\/m-net.dstv.com\/show\/carte-blanche\" target=\"_blank\">Carte Blanche<\/a> en in nasionale dagblaaie daarvan melding gemaak is. Tydens die Carte Blanche uitsending is ges\u00ea dat daar tot \u2019n <a href=\"https:\/\/www.sapeople.com\/2019\/08\/18\/carte-blanche-investigates-over-40-dogs-poisoned-in-1-night-whats-on-tonight\/\" target=\"_blank\">1 000 honde per week in Suid-Afrika vergiftig word en dat die getalle groei<\/a>.<\/p>\n<p>\u2022In die eerste week van Augustus is 40 honde in een nag in Florida vergiftig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf honde is laasnag in Aerorand vergiftig. Drie honde in Lebombostraat en twee in Umfolozistraat.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":101335,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1696,10010,12898,1933,1749,10333,3849,18678,20486,20485],"class_list":["post-101333","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-honde-vergiftig","tag-local-news","tag-middelburg-news","tag-misdaad","tag-temik","tag-trusted-news","tag-two-step","tag-vergiftiging-van-honde-in-middelburg","tag-vyf-honde-vergiftig-in-aerorand","tag-vyf-honde-vergigtig"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Honde Vergiftig","local news","middelburg news","misdaad","Temik","trusted news","two step","vergiftiging van honde in middelburg","vyf honde vergiftig in Aerorand","vyf honde vergigtig"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/101333","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=101333"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/101333\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/101335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=101333"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=101333"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=101333"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}