{"id":100581,"date":"2019-08-22T16:00:29","date_gmt":"2019-08-22T14:00:29","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=100581"},"modified":"2019-08-23T11:36:44","modified_gmt":"2019-08-23T09:36:44","slug":"jou-lugtyd-help-n-tronkvoel-dwelms-koop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/08\/22\/jou-lugtyd-help-n-tronkvoel-dwelms-koop\/","title":{"rendered":"Jou lugtyd help \u2019n tronkvo\u00ebl dwelms koop"},"content":{"rendered":"<p>Dit behels gewoonlik \u2019n oproep van \u2019n \u201cgawe oom\u201d wat hom as welaf dokter of boer voordoen en sy teikens lok met of die belofte van werk of iets wat hulle gratis kan kom afhaal op \u2019n plaas.<\/p>\n<p>Die man versoek dan dat jy selfoonlugtyd vir hom of sy vrou moet saambring vir een of ander dringende rede. Daar is al aangevoer dat hulle op pad oorsee is die volgende dag en dringend \u2019n oorbetaling moet maak, of dat hulle ver van die dorp af bly. Brood en melk word soms, net om die aandag van die lugtyd af te trek, gevra.<\/p>\n<p>Opgewonde oor \u2019n belofte van werk of gratis vleis, word die teiken gewoonlik so deurmekaar gepraat dat hulle niksvermoedend die lugtyd kode oor die foon af lees of SMS. Sodra dit gedoen is, is die gawe oom, sy vrou, sy plaas en die belofte wat hy gemaak het skoonveld.<\/p>\n<p>Ben Almero, van National Crime Assist (NCA), het nadat die soveelste slagoffer ingedoen is, begin speurwerk doen.<br \/>\nHy het die skuldige se spoor tot in die Bethal tronk gevolg.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/86624\/luister-talle-geteiken-deur-lugtyddief\/\" target=\"_blank\">Talle geteiken deur lugtyddief<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Almero s\u00ea dat die man by gevangenisdienste aangemeld is en dat hulle besig is met \u2019n ondersoek. Die man is ook intussen na \u2019n ander tronk verplaas, sodat hy nie meer kontak met sy makkers het nie. Dit is egter nie die enigste gevangene wat met die slenter besig is nie.<\/p>\n<p>\u201cOns het nou onlangs weer iemand gevang. Hulle sit ook in \u2019n tronk,\u201d vertel mnr. Almero.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat dit wil voorkom of die slenter deur gevangenes onder mekaar aangeleer word. Skuldiges wat uitgevang word, word wel aangekla maar is dikwels reeds iemand wat tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.<\/p>\n<p>Dit blyk ook dat gevangenes soms hulp van buite het om hulle te help om teikens te identifiseer. Met ander tye infiltreer hulle Facebook of WhatsApp groepe en identifiseer so teikens.<br \/>\nDie lugtyd wat deur die slenter bekom word, word weer as middel om handel te dryf gebruik om vir goedere soos geld, sigarette of dwelms te ruil.<\/p>\n<p>Mnr. Almero s\u00ea dat solank as wat mense na\u00efef is en stories wat te goed om waar te wees glo, sal die slenter nooit ophou nie.<\/p>\n<p>\u201cAs iemand jou uit die bloute bel, met \u2019n goeie storie en vra vir lugtyd, moet jy weet hier is iets verkeerd. Hou op om vir hulle lugtyd te koop en dan sal hulle ophou met die\u00a0<i>scam\u00a0<\/i>want hulle sal sien dit werk nie meer nie,\u201d s\u00ea mnr. Almero.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As \u2019n storie te goed klink om waar te wees, dan is dit gewoonlik. Talle inwoners plaaslik en in buurdorpe was al die slagoffer van \u2019n lugtyd slenter. <\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":43059,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[20132,20134,10367,20129,20135,20136,20133,20131,20130,10450,10366],"class_list":["post-100581","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-airtime-scam","tag-bethal-gevangenis-die-lugtyd-dief","tag-betroubare-nuus","tag-lugtyd-dief","tag-lugtyd-dief-geidentifiseer","tag-lugtyd-dief-n-belfast-gevangenis","tag-lugtyd-dief-n-tronkvoel","tag-lugtyd-scam","tag-lugtyd-slender","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["airtime scam","Bethal gevangenis die lugtyd dief","betroubare nuus","lugtyd dief","lugtyd dief geidentifiseer","lugtyd dief n belfast gevangenis","lugtyd dief n tronkvoel","lugtyd scam","lugtyd slender","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/100581","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=100581"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/100581\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/43059"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=100581"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=100581"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=100581"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}