{"id":100578,"date":"2019-08-22T11:30:57","date_gmt":"2019-08-22T09:30:57","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=100578"},"modified":"2019-08-23T11:36:44","modified_gmt":"2019-08-23T09:36:44","slug":"kroee-uit-vir-jock-van-die-hoeveld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/08\/22\/kroee-uit-vir-jock-van-die-hoeveld\/","title":{"rendered":"Kroe\u00eb uit vir Jock van die Ho\u00ebveld"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Bernardio vermoed dat sy drank gedokter is en daartoe bygedra het dat hy nie kon onthou waar hy sy bakkie, met Jock binne in, gelos het voor die aandjie uit op 6 Augustus nie.<\/p>\n<p>Die DBV het verskeie oproepe van ontstoke diereliefhebbers gekry wat aandring dat mnr. Bernardio vervolg word vir dieremishandeling.<\/p>\n<p>Plaaslike DBV verteenwoordiger, mnr. Bernard van der Berg, s\u00ea dat hy oproepe van so ver as Klerksdorp gehad het van diereliefhebbers wat mnr. Bernardio se bloed soek.<\/p>\n<p>Talle mense het egter op sosiale mediaplatforms vir mnr. Bernardio in die bresse getree en ges\u00ea dat hy nie soos \u2019n lafaard weggekruip het nie, maar dadelik vir hulp gevra het, en dit daarop dui dat hy baie bekommerd was oor hond en bakkie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong>\u00a0<strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99916\/help-pleit-man-na-hy-bakkie-en-hond-mis-drink-2\/\" target=\"_blank\">\u2018Help\u2019 pleit man na hy bakkie en hond mis drink<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Een leser het self erken dat hyself al sy motorfiets mis gedrink het.<\/p>\n<p>Die Klerksdorp klaer was so vererg dat hy al vloekende daarop aangedring het dat mnr. Bernardio vervolg word.<br \/>\nHy het ook \u2019n\u00a0<i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0joernalis geskel.<\/p>\n<p>Jock is egter so gelukkig soos \u2019n kat in \u2019n melkkan, trommeldik met \u2019n blink pels en sprankelende o\u00eb.<\/p>\n<p>Daarom sal die DBV net \u2019n nakomingsbevel uitreik en mnr. Bernardio waarsku om nie weer vir Jock saam te ry op sy uitstappies kroeg toe nie.<br \/>\nMnr. Bernardio het op 7 Augustus paniekerig by die koerant opgedaag en gepleit vir hulp.<\/p>\n<p>Hy het die aand tevore saam met vriende gaan kuier en kon nie onthou waar hy sy bakkie parkeer het nie.<br \/>\nDie koerant het dadelik sy versoek vir hulp op\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0gepubliseer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99928\/man-kry-bakkie-en-hond-voor-polisiestasie\/\" target=\"_blank\">Man kry bakkie en hond voor polisiestasie<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Intussen is hy polisiestasie toe om die bakkie en Jock as vermis te gaan aanmeld, waar hy beide die bakkie en vir Jock aangetref het.<\/p>\n<p>Al sy bakkievensters was minstens 20cm oop en hy s\u00ea dat daar vir hom ges\u00ea is dat polisielede gereeld \u2019n draai by Jock gaan maak het.<br \/>\nMnr. Van der Berg s\u00ea dat hy aan die klaers probeer verduidelik het dat die hond nie mishandel is nie en goed opgepas word.<\/p>\n<p>Die swetsende Klerksdorp diereliefhebber het die Nasionale DBV geskakel, wat instruksies gegee het dat die nakomingsbevel uitgereik word.<\/p>\n<p>\u2022Jock het die nasionale media gehaal met \u2019n berig in die Sondagkoerant Rapport en vermelding op die Groot Ontbyt.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/AF_WfeTIFRI' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Nakomingsbevel sal die week aan mnr. Quintin Bernardio uitgereik word omdat hy sy hond Jock, in sy bakkie gelos het, voor \u2019n kuiersessie waarvan hy die volgende dag niks kon onthou nie. <\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":99933,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,20124,20125,20127,19831,1645,10450,20126,10366,20128],"class_list":["post-100578","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dieremishandeling","tag-dieremishandeling-in-middelburg","tag-land-geskok-na-man-bakkie-en-hond-misdrink","tag-man-drink-bakkie-en-hond-mis","tag-middelburg-dbv","tag-middelburg-nuus","tag-nakomingsbevel-uitgereik-aan-man-wie-hond-misdrink","tag-plaaslike-nuus","tag-quintin-bernardio"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","dieremishandeling","dieremishandeling in middelburg","land geskok na man bakkie en hond misdrink","man drink bakkie en hond mis","Middelburg DBV","middelburg nuus","nakomingsbevel uitgereik aan man wie hond misdrink","plaaslike nuus","quintin bernardio"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/100578","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=100578"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/100578\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/99933"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=100578"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=100578"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=100578"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}