{"id":100415,"date":"2019-08-19T08:34:39","date_gmt":"2019-08-19T06:34:39","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=100415"},"modified":"2019-08-20T12:32:46","modified_gmt":"2019-08-20T10:32:46","slug":"het-kinders-ringe-gesteel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/08\/19\/het-kinders-ringe-gesteel\/","title":{"rendered":"Het kinders ringe gesteel?"},"content":{"rendered":"<p>Me. Anna van Dyk bied \u2019n R5 000 beloning aan vir enige persoon wat haar ringe kan terugbesorg.<\/p>\n<p>\u201cEk sal nie vrae vra of \u2019n saak maak nie, ek wil net my ringe terugh\u00ea. Dit het baie sentimentele waarde.\u201d<\/p>\n<p>Die egpaar was vir die naweek in die Middelburg omgewing by \u2019n vakansieplek (sy wil nie hul naam blootstel nie).<br \/>\nOp \u2019n stadium het sy gesien jong kinders naby hul voertuig verbyloop, maar nie regtig opgelet nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99974\/nie-eers-die-ouetehuis-veilig-nie\/\" target=\"_blank\">Nie eers die ouetehuis is veilig nie<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Later het sy gesien hoe twee van die kinders, wat so tussen 10 en 11 jaar oud was, bly omkyk. Die dogtertjie het ges\u00ea: \u201cwe did not take anything.\u201d<\/p>\n<p>Me. Van Dyk s\u00ea hulle het met \u2019n karavaan gekamp en sy het juis die ringe in \u2019n swart sakkie bo in haar handsak in die kar gelos vir veiligheidsredes.<br \/>\nToe sy later haar handsak oopmaak, was die sakkie nog daar, maar die ringe is uitgehaal. Sy s\u00ea daar is g\u00e9\u00e9n manier dat die ringe uitgeval het nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_100416\" aria-describedby=\"caption-attachment-100416\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-100416\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/08\/ring1-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/08\/ring1-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/08\/ring1-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-100416\" class=\"wp-caption-text\">Die ring met die pers steen en diamante.<\/figcaption><\/figure>\n<p>As sy terugdink, onthou sy dat \u2019n man met \u2019n voertuig \u2019n entjie van hulle af gestop het. Die kinders was in hulle omgewing en, nadat die kinders verbygestap het, het hy met die groep kinders vinnig verby gery. Al die kinders was agterop die bakkie.<\/p>\n<p>Hulle weet nie hoe die dief toegang tot die handsak in die kar gekry het nie. Hulle vermoed dat die afstandbeheerder-truuk, waar \u2019n afstandbeheer ingehou word en jou kar nie sluit wanneer jy die sentrale sluitstelsel druk nie, gebruik is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94027\/vroue-se-handsakke-nag-gewilde-oord-gesteel\/\" target=\"_blank\">Vroue se handsakke in nag by gewilde oord gesteel<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Na die diefstal het me. Van Dyk na al die pandjieswinkels in Middelburg gery, asook ander winkels en juwelierswinkels in Middelburg en eMalahleni wat juwele aankoop.<\/p>\n<p>Intussen het sy \u2019n Nigeri\u00ebr se nommer gekry, wat vir haar na die Iraq Taxistaanplek gery en rondgevra het oor haar ringe. Hy kon egter geen positiewe inligting kry nie.<\/p>\n<p>Haar hart is baie seer oor die ringe, aangesien die een stel haar trouringe is. Die ander ring het haar man vir haar gekoop met hul 31ste huweliksherdenking.<br \/>\nDie een ring het vier pienk saffiere in die middelste band, twee aan elke kant. Die ander ring het \u2019n ametis pers steen in, met diamantjies. Beide ringe is witgoud.<\/p>\n<p>As enige persoon moontlik die ringe kan terugbesorg, bel me. Van Dyk by 081 552 3398.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Ander nuus:<\/h3>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/100289\/koeie-wreed-doodgetrap-na-veediewe-hulle-saam-op-waentjie-druk\/\" target=\"_blank\">Koeie wreed doodgetrap na veediewe hulle saam op waentjie druk<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/100216\/video-daar-hoop-met-lily\/\" target=\"_blank\">Daar is hoop met so Lily<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/100237\/ouetehuis-besoeker-uit-op-parool\/\" target=\"_blank\">Ouetehuis besoeker was uit op parool<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat \u2019n vrou se ringe by \u2019n vakansieplek in Middelburg gesteel is, het sy selfs by \u2019n Nigeri\u00ebr gaan aanklop vir hulp.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":100417,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,1101,20041,11845,20047,20046,10450,1933,10366,20044,20045,20043,20042],"class_list":["post-100415","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-diefstal","tag-diefstal-by-vakansieoorde","tag-diefstal-in-middelburg","tag-diefstal-van-juwele","tag-juwele-gesteel","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-plaaslike-nuus","tag-trouband","tag-trouband-gesteel","tag-vrou-opsoek-na-gesteelde-ringe","tag-vrou-se-ringe-gesteel"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","Diefstal","diefstal by vakansieoorde","Diefstal in Middelburg","diefstal van juwele","juwele gesteel","middelburg nuus","misdaad","plaaslike nuus","trouband","trouband gesteel","vrou opsoek na gesteelde ringe","vrou se ringe gesteel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/100415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=100415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/100415\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/100417"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=100415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=100415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=100415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}