{"id":96414,"date":"2015-08-09T08:20:00","date_gmt":"2015-08-09T06:20:00","guid":{"rendered":"http:\/\/germistoncitynews.co.za\/96414\/nuwe-hoof-sal-skool-na-die-toekoms-lei\/"},"modified":"2015-08-12T09:15:21","modified_gmt":"2015-08-12T07:15:21","slug":"nuwe-hoof-sal-skool-na-die-toekoms-lei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/news-headlines\/2015\/08\/09\/nuwe-hoof-sal-skool-na-die-toekoms-lei\/","title":{"rendered":"Nuwe hoof sal skool na die toekoms lei"},"content":{"rendered":"<p>Jan van Niekerk, Ho\u00ebrskool Elspark se nuwe hoof, hoop om die skool met meer dissipline te lei en beoog om groot veranderinge by di\u00e9 Germiston skool aan te bring.<\/p>\n<p>Van Niekerk is in Kaapstad gebore, maar het in Primrose groot geword waar hy Laerskool Die President bygewoon het en later aan Ho\u00ebrskool Vryburger gematrikuleer het.<\/p><div class=\"stream-item stream-item-in-post stream-item-inline-post aligncenter\"><\/div>\n<p>Hy het sy onderwys loopbaan by Ho\u00ebrskool Kempton Park in 1987 begin en as adjunkhoof by Benoni High School gewerk voor hy die pos as skoolhoof by Ho\u00ebrskool Elspark aanvaar het. Van Niekerk, \u2019n getroude pa van twee, glo dis \u2019n voorreg en sien daarna uit om die skool se akademie, kultuur en sport te verbeter.<\/p>\n<p>Buiten die nuwe Elspark Krieket Akademie, aangebied deur die bekende Zimbabwiese krieketspeler Matthew Townshend, gaan Ho\u00ebrskool Elspark vanaf volgende jaar die volledige nuwe tegniese studierigting saam met die akademiese- en ekonomiese studierigtings aanbied.<\/p><div class=\"stream-item stream-item-in-post stream-item-inline-post aligncenter\"><\/div>\n<p>Die skool is deur die onderwysdepartment ge\u00efndentifiseer om die nuwe tegniese vakke wat bekend gestel is aan te bied en is die enigste skool in die omgewing wat naas houtwerk ook vakke soos sweis-en-metaal, motorwerktuigkunde en elektronika gaan aanbied.<\/p>\n<p>\u201cOns sentrums word spesiaal ingerig om die praktiese komponent van hierdie vakke te akkommodeer,\u201d het Van Niekerk ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cLeerders kry reeds in graad agt en nege die geleentheid om in hierdie sentrums te werk en word sodoende voorberei vir hul vakkeuses in graad 10. Tegniese wiskunde en tegniese wetenskap is nog twee vakke wat bekend gestel is en sal volgende jaar vir die eerste keer in graad 10 aangebied word.\u201d<\/p>\n<p>Op 15 Augustus bied die skool \u2019n loopbaanuitstalling vanaf 8vm tot 1nm aan.<\/p>\n<p>Gratis aanlegtoetse sal beskikbeer wees vir leerders. Die uitslae sal professionele advies insluit en behoort binne twee weke gereed te wees.<\/p>\n<p>Alle graad sewe, agt en nege leerders word uitgenooi om te sien wat Ho\u00ebrskool Elspark te bied het.<\/p>\n<p>Om \u2019n plek te bespreek skakel 011 893-2013.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Jy kan ook lees:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/germistoncitynews.co.za\/68699\/hoerskool-elspark-aanbied-inligtingstegnologie\/\" target=\"_blank\">Ho\u00ebrskool Elspark aanbied inligtingstegnologie<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/germistoncitynews.co.za\/66559\/hokkiedogters-is-groot-wenners\/\" target=\"_blank\">Ho\u00ebrskool Elspark se o-14\u2019s maak hokie geskiedenis<\/a><\/p>\n<div class=\"stream-item stream-item-below-post-content\">\n<div class='tenancy_slot tenancy_slot_1 jannah_ad' style='display: none;' data-query-id='81e70879e61baeab52b9c82a1e3b9d7d'><\/div>\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Groot verbetering kom vir Ho\u00ebrskool Elspark.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":96518,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2,8516],"tags":[1218,979,969,1231,2734,3562,1050],"class_list":["post-96414","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-news-headlines","category-local-school-news","tag-elspark","tag-germiston","tag-germiston-city-news","tag-hoerskool-elspark","tag-melissa-hart","tag-new-principal","tag-school"],"amp_enabled":true,"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Schools"},"tag_labels":["elspark","germiston","germiston city news","Ho\u00ebrskool Elspark","melissa hart","new principal","school"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96414","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=96414"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96414\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/media\/96518"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=96414"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=96414"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/germiston-city-news\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=96414"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}