Editor's choiceSchool sportSport
Span sal in nasionale kampioenskappe kompeteer
Laerskool Oosterkruin is trots op skaakspelers.
Die Laerskool Oosterkruin skaakspan, Nicole Schwarzer, Juanné Swanepoel, Wian Swart, Divan Swart, Christiaan Cloete, Ryan Schwarzer, Daniël Cloete en Ruan Möller, is besig om voor te berei vir die nasionale kampioenskappe, wat in Januarie 2016, in Kaapstad, plaasvind.
Die skool is baie trots op die span.
Jy kan ook lees:



