Ri-han Gildenhuys, van Laerskool Die President, is gekies om deel te wees van die Goue Leeus onder-13 provinsiale rugbyspan.
Hy neem deel aan die XV-tal toernooi wat vanaf 5 tot 8 Julie in Sasolburg plaasvind.
Other articles on local rubgy players:
Local rugby player set to compete in Mauritius
