Dogters vanaf die Laerskool Elspark het op 6 Junie groot pret gehad, toe hulle in mini-netbal wedstryde gespeel het.
Die o-7 en o-8-spanne het teen die Laerskool Oosterkruin se meisies gespeel.