Graad eens sport nuwe rugbytruie

Laerskool Oosterkruin het nuwe rugbytruie.

Die Laerskool Oosterkruin spog met een van hul graad een rugbyspanne, in hul nuwe truie.

Die kinders is baie trots op die truie.

 

 

↑
Exit mobile version