Die o-11 rugby seuns van die Laerskool Oosterkruin, in Germiston het aan die Bonde Naweek van 19-20 Julie 2013 deelgeneem.
Onder leiding van Fritz Veldman het die seuns uitstekende rugby gespeel en agste uit die stryd getree.