Editor's noteSchool sportSport
Geluk Dian
Dian Coetzee is vir die o-13 Goue Leeus Cravenweekspan gekies.
Die Laerskool Oosterkruin is baie trots op Dian Coetzee, wat vir die o-13 Goue Leeus Cravenweekspan gekies is.
Hy was ook as kaptein van die span aangewys.
Hiermee maak Dian geskiedenis, deurdat hy die eerste seun van die Laerskool Oosterkruin is wat hierdie eer te beurt val.



