Geluk Tanya

Tanya Liechterkost het presteer.

Tanya Liechterkost, ‘n leerder aan die Hoërskool Elspark, is vir die Suid-Afrikaanse o-17 netbalspan gekies.

Die skool is baie trots op haar.

↑
Exit mobile version