Laerskool Oosterkruin se graad vier leerlinge het onlangs in ’n interne redenaarskompetisie deelgeneem.
Leerders kon kies uit die volgende onderwerpe: “Blou”, “Klei” en “Note”.
Baie geluk aan die vier wenners.
Toesprake van hoë gehalte is gelewer en die leerders wat as wenners uit die redenaarstryd uitgetree het, was Victor Pretorius, Nikicha Schnetler, Nicole Schwarzer en Nicholis Stoltz.
Other articles you may be interested in:
Head leaders ready for the challenge
New teachers excited to impart knowledge
