Een, twee, drie

Skool spog 'n drieling en twee stelle tweelinge.

Laerskool Elspark spog ’n drieling hierdie jaar in graad een.

Elsje, Tiaan en Carla Muller kan nie wag nie om baie te leer en nuwe vriende te maak.

Daar is ook twee stelle tweelinge in graad een.

Hierdie jaar, by Laerskool Elspark, is daar twee stelle tweelinge in graad een. Een van die stelle is Li-Marie (links) en Lihan van Blommestein.

Een van die stelle is Li-Marie en Lihan van Blommestein.

Hulle was baie gelukkig om by ‘groot skool’ te wees.

 

Ju kan ook lees:

Bell rings on new year

Bright smiling faces light up the corridors of Laerskool Oosterkruin

 

↑
Exit mobile version