KYK: Water spuit etlike meters hoog die lug in

Talle mense bewonder die “fontein” en neem die aksie met selfone en kameras af.

Die waterpyp wat onlangs in Springsweg gebars het, is tans ‘n “fontein”.
↑
Exit mobile version