Studente kry diplomas

Studente by Laerskool Die president verteenwoordig die skool by die Germiston Eisteddfod.

Laerskool Die President is baie trots op die studente wat deelgeneem het aan die Germiston Eisteddfod.

Hulle het diplomas (vir uitslae bo 90 persent) verwerf vir Afrikaans en Engelse voordrag.

Party van die leerders het selfs twee diplomas verwerf.

 

Other articles you might also be interested in reading:

Little ones strut their stuff

Spring Day fun at Pitter Patter

↑
Exit mobile version