Kohan blink uit by kompetisie

Laerskool Die President student het die distriks-finale rondte vir Mental Maths gewen.

Laerskool Die President is baie trots op Kohan Nel in Graad Drie.

Hy het die  distriks-finale rondte vir Mental Maths gewen.

Nel moet nou sy man gaan staan by die Gauteng finale.

 

Other articles you might like to read:

Children taught about safety

Katie-Meg gets published

↑
Exit mobile version