NewsSchools

Graad eens reg vir die jaar

Skool is gereed vir 2016.

Die graad eens by die Laerskool Die President was Woensdag slaggereed om die nuwe skooljaar te begin.

Hulle het baie uitgesien om te leer en kon nie wag om te begin nie.

Die eerste dag het ook goed vir die skool afgeloop.

Jy kan ook lees:

Laerskool Delville begin goed

Laerskool Oosterkruin is ready for 2016

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button