The most viewed gallery on www.germistoncitynews.co.za for the week January 9 to 15 was:
Laerskool Delville begin goed: https://bit.ly/233QCf6
Die klein graad eens wat Woensdag vir “groot skool” by die Laerskool Delville aangemeld het, het hul eerste dag geniet. Hulle het begin leer en vriende gemaak.
