Jeandré behaal ses onderskeidings

Elspark seun het baie hard in sy eksamens gewerk.

Jeandré Peach, ’n inwoner van Elspark en ’n leerling, asook die onder hoofseun van Hoërskool Alberton, het ses onderskeidings in Afrikaans, Engels, lewensoriëntering, rekeningkunde, ekonomie en toerisme in die matriek eindeksamen behaal.

 

Ander artikels jy kan lees:

Class of 2015 celebrates

SSP’s Nthabiseng Xashimba aces matric

↑
Exit mobile version