Kerk hou hengel-kompetisie

Kom vang die grootste vis vir ‘n goeie doel.

Hou jy van visvang?

Dan moet jy nie hierdie visvang fondsinsaamelingsbyeenkoms misloop nie.

Die NG Kerk Elsburg gaan op 14 Februarie ‘n Valentyne’s oewerhengel-kompetisie hou.

Die kompetisie sal by Vogelstruisbultdam, Daggafontein, op die R51 tussen Springs en Nigel, plaasvind.

Daar gaan groot pryse wees op die dag te wen wees, naamliks:

Daar sal ook verversings te koop wees.

Bespreek by die kerkkantoor, by 011 827-4913, of per epos, by ngelsburg@absamail.co.za.

Daar is ‘n koste vir elke hengelaar wat moet betaal word en klubreëls geld.

↑
Exit mobile version