Die NG Kerk Dinwiddie sal, tydens ‘n Massiewe Oktober Fees (MOF), as gasheer optree.
Die geleentheid sal op Oktober 18, op die kerkgronde by De Beerweg 51, Dinwiddie, plaasvind.
Hekke open om 10vm en ‘n nominale ingangsfooi sal gehef word.
Besoekers kan uitsien na ‘n verskeidenheid van kosstalletjies en ‘n dag vol vermaak.
Vir meer inligting, skakel vir Lettie Muller by 082 637 1214, of vir Pieter Meyer by 082 786 667.
