Hoërskool Elspark, wat nie net akademiese vakke, maar ook tegniese vakke aanbied, het ‘n venootskap gesluit met Damelin.
Leerders kan nou N3 by Hoërskool Elspark voltooi, en N4, N5 en N6 oor twee jaar by Damelin.
Dit sluit prakties in en ‘n waarborg van werk na die twee jaar.
Damelin sal ook afslag gee aan leerders as daar ‘n persentasie by hulle inskryf vir hul kursus.
Damelin het 200 sportsakke aan die toekomstige graad agt Hoërskool Elspark “Rooikatte” van 2015 geskenk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



