Editor's noteNewsSchools

Hoërskool Elspark aanbied inligtingstegnologie

Hoërskool Elspark is steeds een van die enigste hoërskole in die omgewing wat inligtingstegnologie aanbied.

Die Hoërskool Elspark is steeds een van die enigste hoërskole in die omgewing wat inligtingstegnologie vanaf graad 10 tot 12 aanbied.

As u kind in IT belangstel, is daar net een skool vir u kind en dit is Hoërskool Elspark.

Die IT onderwyser is ook die adjunk-hoof Michael Roux.

Kontak die skool vir verdere inligting.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button