Editor's choiceNewsSchools

Vyftig jaar reünie

Die Afrikaanse Hoërskool Germiston gasheer reünie.

Die Afrikaanse Hoërskool Germiston se matriekklas van 1964 hou Saterdag, 4 Oktober, hul eerste reünie in 50 jaar.

Dit sal by die skool, in Webberweg, Lambton, plaasvind.

Die geleentheid begin om 11vm en alle klasmaats van 1964 se klas word uitgenooi.

Vir meer inligting, skakel vir Johann du Pisanie by 012 460-5161 of 082 978 4086, of kontak hom by johann@ekobest.co.za.

Susan Wolmarans kan ook by 011 826-5669, 082 731 8434, of jsw4u@absamail.co.za, gekontak word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button