Editor's noteNewsSchools
Hoërskool Elspark verwelkom Heleen Brand
Nuwe voorsitter van die beheerliggaam by die Hoërskool Elspark.
Hoërskool Elspark is trots om Heleen Brand, as nuwe voorsitter van die beheerliggaam, te verwelkom.
Heleen is bekend in die gemeenskap en sien daarna uit om saam met Hoërskool Elspark en die hoof, Dries du Preez, ‘n trotse pad vorentoe te loop.
Hoërskool Elspark groei net van krag tot krag en sien ook daarna uit om 2015 se nuwe rooikatte (graad agts) te verwelkom.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



