Die Elsburg NG Kerk vier hierdie maand sy 75ste herdenking.
Die viering sal op Saterdag, 30 Augustus, gehou word, op die kerkgronde, op die hoek van Kerk- en Pauwstrate, in Elsburg.
Hekke maak op om 8vm en die feesvieringe sal tot laat in die middag voortgaan.
Vir meer inligting oor die geleentheid, kontak vir Hendrina Engelbrecht by 011 827-4913.
