Dinky Dolly Kleuterskool het ‘n partytjie vir die medisyne kas gehou en dit was groot pret. Elke kind het ‘n geskenkie gebring om die medisyne kas vol te maak.
Kinders het pret terwyl die leer oor medisyne
Kinder het 'n medisyne partytjie gehad.