Nuwe hoof by Laerskool Die President

Skool verwelkom nuwe hoof.

Dit is ‘n vooreg om Sybrand van Dyk as hoof van Laerskool Die President te verwelkom.

Hy is ‘n mensliewende, energieke en doelgerigte person, en gaan duidelik nog diep spore trap by Laerskool Die President.

Personeel, ouers en leerders sien uit daarna om saam met hom te werk.

↑
Exit mobile version