Paaseiers vir ou mense

Kinders oorhandig paaseiers.

Daeraad Pre-Primêr se kinders het paaseiers skool toe gebring gedurende die paasweek en die skool het  dit aan die volgende instansies oorhandig – Solheim Outehuis, Rus-‘n-Bietjie Diens Sentrum en die Germiston Rooikruisvereniging.

Bejaardes vanaf Solheim Outehuis met hulle paaseiers.

Die bejaardes was baie bly om die paaseiers te kry.

Die mense by die Germiston Rooikruisvereniging was gelukkig met hulle paaseiers.
↑
Exit mobile version